Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arvore De Sombra

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Arvore De Sombra
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
David L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Just the best experience.

Very welcoming owner. A good place for holidays not far from amenities: Debonairs, Spar.

Kholofelo N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kholofelo N

Very nice.

Nice and the host was welcoming.

Gert M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Peaceful.

I really enjoyed my stay.

Arvore De Sombra se terugvoer

Thank you Gert,

We hope to see you soon.

Kind Regards
Arvore de Sombra

Arvore De Sombra
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Gerieflik vir een nag oorslaap.

Ja, dankie. Veilig en netjies.

Henning J V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning J V

Rustig en aangenaam.

Baie aangenaam, dankie. Die tuin is ook baie netjies. Voorspoed vir die bestuurderes.

Anneske D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneske D

Baie netjiese verblyf en goeie waarde vir geld!

Baie netjiese verblyf!

Gerda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Good.

Good value for money for just a sleepover.

Adri C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C

Oornagkamers was netjies en skoon.

Gemaklike beddens en warm storte. Goeie waarde vir geld.

Malinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Netjiese, skoon eenheid met veilige parkering.

Ons het ons verblyf baie geniet, heerlike warm stortgeriewe. Eienaar het genoem dat hulle besig is met verbeterings, sal voorstel dat in die selfsorgeenheid borde en eetgerei ingesit word en 'n klein stofie waarop iets vinnigs gemaak kan word. Daar is ook nie 'n wasbak in die kombuis-area om iets uit te spoel nie, moet dit in die badkamer doen. Vir slegs oornagplek vir ons was dit 100%, aangesien ons nie al die goed nodig gehad het nie. Parkering is volop met 'n elektriese heining. Sal definitief weer daar oornag - bekostigbaar en skoon.

Heinrich M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich M

Awesome.

Het baie lekker en gemaklik geslaap.

Marisa J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa J

Heeltyd geraas en ligte wat in jou kamer skyn. Glad nie die rustigheid waarvoor ons gehoop het nie.

1. Daar is geen eetgerei. 2. Hul het 'n halwe toilet rol vir die hele naweek verskaf. Swak gehalte toilet papier. 3. Daar is heeltyd lig wat van die ander kamer/wooneenheid skyn in jou kamer en jou hele kamer verlig. Dit is die eienaar se dogter wat daar woon. Die hond (Montie) raas die heeltyd. 4. Daar is harde musiek en geraas. 5. Jy kry 'n duvet en een polarfleese kombers om onder te slaap. Dis nie genoeg. 6. Die mat in die eenheid was uiters vuil. 7. Die TV se remote werk nie. 8. Al die beddegoed, handdoeke is oud en lelik.

Francois J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Die kamer was skoon, gerieflik en met die basiese toebehore uitgerus soos geadverteer.

Die gasvrou was bereid om een of twee vergunnings op versoek te maak en aangesien ons toerusting moes herlaai tydens load-shedding, ons uitgehelp met 'n generator toe dit nodig was.

Susan L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ons gasvrou was vriendelik en hartlik.

Ons het tuis gevoel en lekker geslaap. Wat meer soek mens? Dis skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Ons het ons bankkaart daar vergeet en die gasvrou het agter ons aangery om dit aan ons terug te besorg. 100% aan te bevole!

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Lekker ontspan.

Kamer is ruim en badkamer voldoende. Sou graag bietjie meer breekgoed (bord of twee) en eetgerei wou gesien het. Ek het wegneemete van die huis af saamgebring, maar niks om mee te eet nie.

Theresa H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Beslis die beste, skoonste wat ons in 'n lang ruk gesien het!

Baie goeie diens, ons was verbaas met die netheid, alles wat ons verwag was daar en in 'n werkende toestand, alles was skoon en nuut. Beddegoed, handdoeke skoon en vars. Ketel met koffiegeriewe, klein yskas ens. En dis diere vriendelik, so ons baba woef kon saam gaan. Baie dankie, ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Theunis N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis N

Goed ontvang want ons het eers na-ure daar arriveer.

Die dame het vir ons die verwarmer vroeër die dag aangesit aangesien die koud was. Plekkie is baie netjies alhoewel hulle nog besig is met restourasie. Hou nie van negatiewe kritiek op die webtuistes nie want mense se besighede word beïnvloed. Alhoewel ons koffie wou maak was daar nie teelepels nie. Koffie was gewone goedkoop gehalte en daar was nie melk nie. Kort plek om jou klere op te hang in kamer en plek om goedjies in badkamer te plaas. Jammer dit is nie selfsorg nie. Het dit met haar bespreek en glo hulle sal aandag gee aan dit. Sal weer gebruik maak van die oornagkamers.

Hlobisile M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlobisile M

Excellent accomodation! Warm and friendly host.

I would recommend the place to all my friends.

Adri B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

Baie netjiese verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Sal dit beslis aanbeveel.

Willie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Very simple, ideal for a single traveller.

Neat rooms, very friendly host.

Marlene R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene R

Very safe and clean.

Will use again, nothing negative to say.

Lizette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Eienaars baie vriendelik. Verblyf was gerieflik en baie netjies. Sal dit aanbeveel vir oornag.

Ek wil mense aanmoedig om ons klein dorpies te ondersteun en hul so ook help met 'n finansiële inspuiting. Mense is geneig om net populêre dorpies se verblyf gebruik te maak.

Arvore De Sombra se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Arvore De Sombra
Daniel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Aangenaam.

Vriendelike diens. Slaapplek baie netjies en skoon.

Arvore De Sombra se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons wardeer dit baie en sien graag uit om julle weer te sien!!

Arvore De Sombra
Monica V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Monica V

Moet voorsiening maak vir beurtkrag.

Krag het 23:00 afgegaan. My man het slaapapnee en moet met 'n masjien slaap. Het nie geweet of dit beurtkrag is nie. 03:00 was dit nog steeds af en het besluit om te ry aangesien ons nie kon slaap. Eienaar woon nie op perseel.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steven Masango-straat 53, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXbd5X4li1Dy8R2CnbQdDYroCAPG3oovRJ22OGrbHbqU2Ra8Ueo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 53 Steven Masango Street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -25.696033909516 30.032114343365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang