Arvore De Sombra
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Karica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anneske D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en goeie waarde vir geld!
Gert M - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Arvore De Sombra se terugvoer
Thank you Gert,
We hope to see you soon.
Kind Regards
Arvore de Sombra
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir een nag oorslaap.
Henning J V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Adri C - Sep 2023
Algehele gradering
Oornagkamers was netjies en skoon.
Malinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon eenheid met veilige parkering.
Lees meerMarisa J - Jun 2023
Algehele gradering
Heeltyd geraas en ligte wat in jou kamer skyn. Glad nie die rustigheid waarvoor ons gehoop het nie.
Lees meerHeinrich M - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Francois J - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer was skoon, gerieflik en met die basiese toebehore uitgerus soos geadverteer.
Susan L - Nov 2022
Algehele gradering
Ons gasvrou was vriendelik en hartlik.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Francois B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Theunis N - Mei 2021
Algehele gradering
Goed ontvang want ons het eers na-ure daar arriveer.
Lees meerTheresa H - Jan 2021
Algehele gradering
Beslis die beste, skoonste wat ons in 'n lang ruk gesien het!
Hlobisile M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent accomodation! Warm and friendly host.
Marlene R - Des 2020
Algehele gradering
Very safe and clean.
Willie S - Nov 2020
Algehele gradering
Very simple, ideal for a single traveller.
Adri B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met baie vriendelike gasvrou.
Lizette V - Des 2019
Algehele gradering
Eienaars baie vriendelik. Verblyf was gerieflik en baie netjies. Sal dit aanbeveel vir oornag.
Arvore De Sombra se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Daniel M - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Arvore De Sombra se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons wardeer dit baie en sien graag uit om julle weer te sien!!
Monica V - Nov 2019
Algehele gradering
Moet voorsiening maak vir beurtkrag.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steven Masango-straat 53, Belfast, 1100, Mpumalanga