Asamè @ Oppi-Rivier
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Andre H - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Tanja S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was onbeskryflik. Die netheid, veiligheid en gasvryheid was fantasties!
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Sien uit na julle volgende besoek.
Jos N - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi verzorgde selfsorg. Rustig. Netjes.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Was so lekker om jou hier te hê.
Veilige reis!
Natasha B - Feb 2024
Algehele gradering
The guys had a great time. Holiday while working.
Gert B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Gerrit V - Aug 2024
Algehele gradering
Eenheid baie netjies binne. Goeie oorslaapplek.
Sonnia F - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Sonnia
So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer.
Groete
Marietta V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Hannelie D - Jun 2023
Algehele gradering
Op die tippie bespreek en is hartlik ontvang.
Francois N - Apr 2023
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld, rustig en hoogs aanbeveel.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dis altyd lekker as gaste weer terugkom.
Sien weer Francois.
Desmond P - Feb 2023
Algehele gradering
Ek is hoogs tevrede met die natuurskoon en die kalmte.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Desmond
Ek is so bly as julle kon ontspan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta
Daan F - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing teen die rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Daan, ons is baie bly as julle dit geniet het. Groete. Alta
Danie C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie dankie aan Alta vir 'n vriendelike verwekoming. Baie tuis gevoel en gerieflik gebly in 'n netjiese, stil en veilige omgewing.
Jolene B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig langs die rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Ons is baie bly julle kon die rustigheid geniet.
Hoop ons sien gou weer!
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid vir oornagverblyf.
Renee V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam. Lekker koffie. Warm geslaap.
Gillian H - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful setting, comfortable room with necessary amenities.
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige en skoon oorslaapplek.
Mathilde S - Mei 2023
Algehele gradering
Convenient overnight stay.
Alfred D - Apr 2023
Algehele gradering
Good stay.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Good afternoon
Sorry about that - Vodacom had no signal. There are loadshedding lamps in the rooms - the bedside lamps and there is one in the kitchen. Sorry you did not find them. I will see to it that they are more visible.
Regards
Alta
Helena M - Sep 2022
Algehele gradering
Such friendly people, beautiful setting!
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Helena
Ons wag vir julle volgende kuier.
Groete
Alta
Hantie H - Mei 2022
Algehele gradering
Peaceful and very relaxing.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Hantie
So bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Alta
Wilna V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer met die vriendelike honde wat inloer.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Wilna
Julle sal maar net weer moet kom kuier!
Groete
Alta
Willem V - Apr 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir selfsorg is daar.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Willem
Jy het sommer soos familie gevoel. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete, Alta.
Kay S - Mrt 2022
Algehele gradering
A place to rest and relax.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
So glad you enjoyed it!
Have a blessed week.
Sanette V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en beskostigbare verblyf.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Sanet
Dit kan jy weer sê. Dit het gevoel soos familie wat hier kuier, dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete en seën
Alta
Susanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly hier, was baie rustig gewees, netjies en die gasvrou baie vriendelik. Sal weer daar bly.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Susan
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Sien weer.
Groete
Alta
Jodie N - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was lekker om na 'n lang dag van werk met vriendelikheid gegroet en hanteer word.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeie môre
Dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang!
Alle voorspoed en sukses.
Groete
Alta
Elizabeth C - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Elizabeth
Bly julle kon darem rustig slaap!
Geseënde naweek vir julle.
Groete
Alta
Riana K - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Alle seën en voorspoed Riana.
Jan P - Okt 2022
Algehele gradering
Gaste langs ons was raserig, oord se netwerk was 'n probleem, swembad was nie skoon nie, viswaters was 50 m+ van woonstel af waar daar gesê was dis 15 m. Geen stoof.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Jan
Ek is baie jammer dat jy nie gelukkig was nie. Net ter verduideliking, ons het met die gaste gepraat en hulle het onmiddelik reageer en nie meer geraas nie. Die netwerk probleem was nie by die oord nie, maar wel by ons verskaffer in die dorp. Dis ongelukkig buite ons beheer. Ons het die Donderdagaand 'n donderstorm gehad, daarom was die swembad nog nie mooi skoon nie. Daar is nie stowe in die eenhede nie, dit word so aangedui.
Groete
Alta
Rosemarie S - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay and experience.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Rosemarie, jammer dat julle ongerieflik was. Die aircon kon ons ongelukkig nie regkry oor die Feestyd nie, maar hulle het hom intussen herstel. Hoop die waaier kon darem klein bietjie verligting bring. Soos aangedui in die kamers, het ons nie kamerdiens vakansie dae en naweke nie. Ek was nie bewus van die deur handvatsel en die kraan nie - alhoewel ons dit gereeld nagaan. Ek sal opvolg. Baie dankie, Alta
Susan R - Sep 2022
Algehele gradering
Ongemaklik.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Susan
Ek gee altyd die beurtkrag tye deur, maar dit sou julle nie geraak het nie. Jammer dat die kamers nog nie reg was nie, ek het verduidelik dat beurtkrag ons die oggend bietjie gevang het, daarom was ons nog besig.
Groete
Alta
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaapfasiliteit.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Piet
Was heerlik om julle te ontmoet.
Groete
Alta
Chantel S - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig instandgehou en skoon en netjies.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Chantel,
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Alta
Dirk V - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig langs die rivier.
Nomsa M - Apr 2021
Algehele gradering
It was out of this world. The owner was very friendly and the room very clean.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Thank you so much for your beautiful words. Really glad you enjoyed it.
Regards,
Alta
Desmond P - Mrt 2021
Algehele gradering
It was awesome, a nice place to relax and get new hope.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Good day Desmond,
We are so glad you had a peaceful time. Hope to see you again soon!
Regards,
Alta
Rod S - Apr 2021
Algehele gradering
It was quiet.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Rod,
Hope to see you again.
Safe travel.
Regards,
Alta
Hendrik S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, ontspannend.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeie dag Hendrik!
Dit was baie lekker om twee sulke spesiale mense soos julle te kon ontvang. Mag julle 2021 pad besaai wees met voorspoed.
Groete
Ettienne & Alta
Rhea M - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het gerieflik oorgeslaap.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Rhea
Ja, ek weet nie waar die slip-up was nie - maar sulke goed gebeur met die tegnologie!
Ek is bly julle het lekker geslaap en hoop julle is veilig in Bettiesbaai!
Groete
Alta
Lizelle S - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig op rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Lizelle,
Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Baie bly julle het lekker geslaap.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta
Colin H - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker op die rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Ek is so bly om te hoor julle het die tuisgemaakte beskuit geniet. En koffie moet daar altyd genoeg van wees, niks is lekkerder as ʼn koppie koffie wanneer jy oor die rivier uitkyk nie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Alta
Louis A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dankie!
Groete
Alta
Hennie S E - Mei 2021
Algehele gradering
Ontvangs was nie goed nie. Kon nie inkom by hek of gasvrou opspoor nie.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeie dag Hennie
Ek is regtig jammer vir die ongerief. Ons seine werk soms nie.
Weereens baie jammer!
Deon G - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeiedag Deon
Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde dag
Alta
Marli S - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker sal beslis weer gaan.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet.
Volgende keer is ons hier.
Sonette L - Okt 2020
Algehele gradering
Die ontvangs was awesome. Die skoonmaak en instandhouding personeel is tops. Ons het in eenheid 4 gebly. Dit is ideaal vir iemand wat 'n nag of 2 wil oorbly en wegneem etes nuttig.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Sonette
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta
Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie oornag-plek!
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Baie dankie Hennie.
Ja, dit kan maar lekker warm word.
Mariette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjiese plekkie met 'n pragtige uitsig.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dankie Mariëtte, dis was wonderlik om julle te ontmoet!
Seën en voorspoed vir julle
Madre D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was goed genoeg vir 'n oornag-slaapplekkie.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hallo Madré
Jammer ons het jou oproep gemis!
Ek is bly julle het darem lekker geslaap...
Groete
Alta
Jan P - Okt 2020
Algehele gradering
No 4 is baie klein en sien nie die rivier nie.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeie dag Jan,
Ek is so bly julle het die rustigheid van die rivier geniet. Bespreek gerus volgende keer Nr 1 of 2, hulle het rivier uitsig!
Groete
Alta
Zandile N - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant stay. I loved the dogs too.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Thank you so much Zandile!
It was so nice to meet you. You really are a remarkable woman, and I really hope we will have the opportunity to see you again. Strongs with all the parkruns!
Regards
Alta
Anonieme gas - Sep 2020
Algehele gradering
Ina P - Nov 2020
Algehele gradering
Ongemaklike kamer met minimum-ruimte.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeiedag Ina
Nr 4 is klein en slegs 'n oornagkamer, jammer dat julle dit ongerieflik gevind het. Ons ander kamers is baie ruimer, probeer gerus volgende keer een van hulle.
Groete
Alta
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê!
Angelique J - Nov 2019
Algehele gradering
Gevoel van totale vryheid, glo dit gaan ons tweede huis word.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Goeie dag Angelique,
Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer!!!
Hakimah A - Okt 2019
Algehele gradering
Breathtaking view, peace and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende uitsig, rustig en stil.
Gaan binnekort weer terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bertus M - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige tuin en mooi plekkie.
Cornelia H - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike stil en rustig.
Marius P - Jul 2019
Algehele gradering
Love the open space, friendly owners, Wally - everything was perfect.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Baie dankie Marius,
Ek waardeer dit baie! Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Alta
Ruan D - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap in die karavaan reg langs die rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dankie Ruan! Bly julle het dit geniet.
Groete
Alta
Irma H - Nov 2019
Algehele gradering
Geniet die rivier.
Frances M - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dankie Frances,
Julle is 'n pragtige gesin. Was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Alta
Ansie S - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was so onspannend.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Dankie Ansie! Kom ontspan gerus weer by ons.
Groete
Alta
Leslie T - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik langs die rivier.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
So bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Alta
Ernst S - Des 2019
Algehele gradering
Was great.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Baie dankie Ernst.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alta
Louise H - Aug 2019
Algehele gradering
Not what we expected.
Asamè @ Oppi-Rivier se terugvoer
Hi Louise,
I am very sorry you did not tell me, then I could have moved you to one of our units with a comfortable bed, because the caravan you booked is mostly for campers and fishermen.
We are still waiting for our signs, they will be up soon.
Sorry for the bad experience.
Regards
Alta
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang