Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asamè @ Oppi-Rivier

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en gemaklik. Baie lekker en gemaklik, maar die belangrikste is 'n skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was onbeskryflik. Die netheid, veiligheid en gasvryheid was fantasties! Bitter baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Asamè @ Oppi-Rivier
So bly julle het dit geniet. Sien uit na julle volgende besoek.

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooi verzorgde selfsorg. Rustig. Netjes. We hebben genoten van een mooie rustige blyplek aan de Vaalrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Asamè @ Oppi-Rivier
Was so lekker om jou hier te hê. Veilige reis!

Natasha B
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

The guys had a great time. Holiday while working. Booked our team in for work away from home. They had a lovely stay. Enjoyed the outdoors after a hard day's work, did some fishing. Unwind before taking on another day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Lekker gebly. Die kamer was skoon en beddegoed ook, dit het 'n moderne badkamer. My verblyf was aangenaam en die eienaars is gaaf en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Eenheid baie netjies binne. Goeie oorslaapplek. Lekker gebly. Alles gehad wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonnia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en gerieflik. Baie netjies, goed ingerigte blyplekkie. Stil en rustige omgewing en vriendelike. 'n Sjarmante en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Asamè @ Oppi-Rivier
Hi Sonnia So bly julle het dit geniet. Hoop ons sien gou weer. Groete

Marietta V
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie lekker plekkie. Baie vriendelike ontvangs. 'n Lekker plekkie om oor te bly. Ek sal dit weer gebruik om te oornag tydens 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Op die tippie bespreek en is hartlik ontvang. Netjies en skoon en warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
1 nag
5.0
Apr 2023

Definitief waarde vir geld, rustig en hoogs aanbeveel. Dit was my derde besoek aan Asamè @ Oppi-Rivier, en ek sal definitief weer 'n besoek aflê. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Asamè @ Oppi-Rivier
Dis altyd lekker as gaste weer terugkom. Sien weer Francois.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0778cf4f35b9eea358fee9b55ab4f5ace25b75ccc40e21641c8762625137cf0e7082a1fb1a7bb385cd8c9c4469c25d3a00ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 21 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -27.910279075305 25.178515413366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang