Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asamè @ Oppi-Rivier

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Asamè @ Oppi-Rivier is op die oewer van die Vaalrivier in die bekoorlike dorpie Christiana geleë en bied 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Verblyf is in 4 eenhede en 'n losstaande karavaan beskikbaar.

Eenheid 1 beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank in die sitarea. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n uitsig oor die rivier.

Eenheid 2 het 'n pragtige uitsig oor die rivier met 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie. Ander geriewe sluit WiFi en lugversorging in.

Eenheid 3 het 'n slaapkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en 'n wasbak. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n uitsig oor die grasperk.

Eenheid 4 is ideaal vir reisigers wat net 'n nag of 2 oorslaap. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en eetgerei, maar nie 'n kombuiswasbak nie - geen lugversoring, maar wel 'n waaier en 'n verwarmer in die winter. Die kamer het ook 'n uitsig oor die grasperk.

Die karavaan is slegs vir 4 gaste geskik, maar gaste is welkom om 'n tent saam te bring vir 4 ekstra gaste teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Andre H
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en gemaklik. Baie lekker en gemaklik, maar die belangrikste is 'n skoon plekkie.
Mei 2024
Tanja S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was onbeskryflik. Die netheid, veiligheid en gasvryheid was fantasties! Bitter baie!
Apr 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi verzorgde selfsorg. Rustig. Netjes. We hebben genoten van een mooie rustige blyplek aan de Vaalrivier.
Jan 2024
Sonnia F
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Baie netjies, goed ingerigte blyplekkie. Stil en rustige omgewing en vriendelike. 'n Sjarmante en behulpsame gasvrou.
Des 2023
Marietta V
5.0
Baie lekker plekkie. Baie vriendelike ontvangs. 'n Lekker plekkie om oor te bly. Ek sal dit weer gebruik om te oornag tydens 'n lang reis.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Asamè @ Oppi-Rivier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forsmanstraat 21, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0778cf4f35b9eea358fee9b55ab4f5ace25b75ccc40e21641c8762625137cf0e7082a1fb1a7bb385cd8c9c4469c25d3a00ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 21 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -27.910279075305 25.178515413366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang