Asante Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ilze N - Jun 2024
Algehele gradering
Home away from home!
Lees meerAsante Guest House se terugvoer
Middag Ilze,
Asante Sana. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer ek en 'n ander persoon was nie hier nie, maar Ansie en Eddy het goed ingestaan vir ons.
Groete van Asante
Marzanne V - Mrt 2024
Algehele gradering
All round excellence!
Asante Guest House se terugvoer
Middag Marzanne, baie dankie vir die resensie. Ons is altyd bly as ons gaste tevrede hier weg gaan.
Hoop alles het goed gegaan na die operasie.
Groete
Gideon en Marlaine
Wimpie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Ann C - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Marthinus R - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Netjiese kamers met alles wat jy benodig.
Lees meerIsak B - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful and an excellent breakfast.
Alwyn D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies!
Marietjie V - Sep 2015
Algehele gradering
Puik!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang