Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asante Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilze N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Home away from home! Dit was die mees ongelooflikste gastehuis waar ons nog oorgebly het. Ons reis graag en het al by baie gastehuise oorgeslaap, maar hierdie een staan eenvoudig net uit bo die res. Ons wooneenheid was luuks, skoon en baie netjies. Ons gasvrou het ons persoonlik en vriendelik ontvang en vreeslik bederf met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ons het so lekker saam Oom en Tannie gekuier, ons het sommer tuis gevoel. Baie dankie . Sal vir seker hierdie plek aanbeveel en weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Asante Guest House
Middag Ilze, Asante Sana. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer ek en 'n ander persoon was nie hier nie, maar Ansie en Eddy het goed ingestaan vir ons. Groete van Asante

Marzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

All round excellence! Exceeded all my expectations. Rooms were clean and comfortable and beautiful but even better were the hosts. Made us feel welcome and went above and beyond to make sure we were comfortable and happy. Stunning place, stunning hosts, wish I could give it more stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gideon
Asante Guest House
Middag Marzanne, baie dankie vir die resensie. Ons is altyd bly as ons gaste tevrede hier weg gaan. Hoop alles het goed gegaan na die operasie. Groete Gideon en Marlaine

Wimpie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Uitstekend. Uitstekende verblyf - detail van alles is egte perfeksie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt. Netjiese kamers met alles wat jy benodig. Ons gasheer het ons baie vriendelik ontvang te midde van die feit dat ons laat die aand in die koue opgedaag het. Die kamer was alreeds verhit en baie netjies. Ons het twee nagte van heerlike rus geniet en elke oggend kon ons ons eie keuse van ontbyt geniet wat baie smaakvol voorberei was. Ons het te alle tye welkom en veilig gevoel. Eerste keer in 'n baie lang tyd wat ons gevoel het dat ons waarde vir geld gekry het. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Beautiful and an excellent breakfast. Well located and close to shops and restaurants. Personal attention to detail. Thank you very much for everything. It was our 30th anniversary and we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Baie netjies! Die B&B is regtig 'n moet opsie vir enige tipe besoek aan Vanderbijlpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2015

Puik! Sal die plek definitief weer gebruik indien nodig, en aanbeveel. Goeie diens van personeel, plek is skoon en mens voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groendoringstraat 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd26d8050f7555830f0f6752b19526bf7603b175c763d61bf757cb217eb5189c720d005b19b1c61c202f0ba85940ce198687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 3 Groendoring Street SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740974069811 27.85398364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang