Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asch House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Judy-ann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Stylvol, salig, tuiskoms. 'n Ongelooflike blyplek. Ons het heerlik ontspan op die stoep met ons familie, honde, en peuter - vir ure net na die mooi uitsig gestaar, geswem, en die tuin geniet. Die huis is met soveel sorg en kreatiwiteit geskep, en die finishing touches laat 'n mens onmiddellik tuis voel - die vars kruie langs die stoof, blomme op elke tafel, en die bedjie wat spesiaal vir ons kind uitgesit is. Die kuns, antieke meubels, en interessante versamelings het my baie opgewonde gemaak. Ons sal graag weer terugkom! (Dalk in die winter om die kaggels te geniet.)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamari D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Relaxing farm style getaway with gorgeous decor and well equipped house. Asch house is the perfect getaway for a relaxing time. The house is extremely well equipped. The decor is very tasteful with excellent attention to detail. Everything was well thought through. The pool and garden are beautiful for relaxing. The owners have put a lot of love into this place. We will be back for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Asch House
It was a pleasure to have you and would love to welcome you back any time again!

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik akkommodasie. Asch House is uitstekende verblyf vir mense en honde. Die huis is smaakvol, klassiek en gerieflik ingerig. Die uitsig op die ruim stoep is asemrowend. Perfek geleë om die omgewing te verken, maar bied ook 'n rustige plaas om net te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolize
Asch House
Dankie Carina, so bly julle en jul honde kinders het Asch House geniet. Ons verwelkom julle enige tyd weer terug. Groete Jolize & Marcell

Michaela A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Lovely serene getaway. Beautiful location, very peaceful, neat and clean. The mattress was a bit hard, but the house is fully equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 805
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurkloofweg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6b26408e8eae738f392a3b475707191ac388912df804096b8b3f56b1335d502f04ec4648c25f156d3924fb9531e86ed1f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 805 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Keurkloof Road Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.769997315542 19.897634983063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang