Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ascot Bush Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Elouise S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly. Skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Petrus D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great value and beautiful accommodation. Great place. Great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Goeie fasiliteite, lekker naby aan skool, gerieflik vir aandetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great value for money. Friendly and accommodating staff, they went out of their way to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag
4.8
Aug 2024

Net reg. Netjies, skoon en net reg. Die ontvangs het gewaarak van die fabriek wat lawaai in die nag, maar dit het glad nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Good for a short stay. Conveniently located and has everything you need for an overnight booking. The restaurant food is great! It would be nice to have a table and chairs outside. The factory across the river is very noisy at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Pleasant. Check-in was efficient. The grounds were very neat and tidy. The unit was clean, and the beds were comfortable. I did not have time to enjoy the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Liza M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Was baie lekker en het reeds die lodge aanbeveel by vriende. Baie lekker plek vir oorslaap, die beste is die restaurant wat op die perseel is en baie lekker kos voorsit. Die uitsig oor die dammetjie maak op vir die besige pad wat nooit stil raak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greig D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Pleasant. It was very nice; however, the location close to the N3 highway made for a noisy night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sien bo. Ons het lekker gebly, lekker geëet en die diens was puik. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-straat 217, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4205e10765c0edb210d4cb1539d15eeb93c4a9c38e57ce2130cab37b64ea108732be5917e8d5a497bf1fb479ef0fabfbf7c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 217 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.603288108534 30.410577547541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang