Asemskep Seefront
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier sonder moeite in 'n skoon, volledig toegeruste en pragtige huis.
Hp O - Mei 2023
Algehele gradering
Op die strand! Netjies en skoon. Goed ingerig, met alles wat jy sou nodig kry. Ons het vreeslik lekker gebly.
Alta S - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Erich S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het ongelooflike lekker vakansie gehou. Pragtige, luukse, ruim huis, met alles wat jy benodig.
Anchen S - Sep 2021
Algehele gradering
Asemrowend
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang