Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asemskep Seefront

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melanie R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Kuier sonder moeite in 'n skoon, volledig toegeruste en pragtige huis. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige huis met alles wat nodig was en meer. Die see-uitsig was besonders en toegang tot die strand was moeiteloos. 'n Perfekte plek om lekker te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hp O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Op die strand! Netjies en skoon. Goed ingerig, met alles wat jy sou nodig kry. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie lekker vakansiehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta S
Lang verblyf
4.8
Jan 2022

Awesome. Lovely place, lovely view. Will defnitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons het ongelooflike lekker vakansie gehou. Pragtige, luukse, ruim huis, met alles wat jy benodig. EK sal beslis weer by Asemskep gaan vakansie hou. Ons het so lekker gebly. Alles was net perfek. Ek beveel Asemskep vir enige iemand aan wat daarvan hou om op die strand te bly en ook hou van luukshede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Asemrowend Was 'n ongelooflik ervaring, die plek is pragtig en die uitsig asemrowend! Perfekte see-akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678830f5eab2296ea9b1fda26ab60fa53c0a59fe16b8ca9e48558d7175c92b58f2731245c2595ff4ed606d8553b2ff61c93c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Hannes Pienaar Street 46 Baydunes, Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142560858596 22.1109158846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang