Asemskep Seefront
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Asemskep Seefront is in Bayview, Hartenbos en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n aparte leefarea.
Daar is lieflike braaigeriewe op die stoep met stoepmeubels.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die groot stoep het 'n uitsig oor die see en Mosselbaai en is die ideale plek vir kersligetes en 'n lekker ontbyt. Daar is 'n groot grasperk voor die stoep wat afgeskort is vir voertuie, so dis veilig vir kinders om te speel. Die strandhuis bied direkte toegang tot die strand via 'n stel trappe voor die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Asemskep Seefront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hannes Pienaar-straat, Baydunes 46, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang