Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ash River Lodge B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly, dankie. Vriendelike mense. Mooi uitsig. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Ons waardeer jou terugvoering, Jacques! Hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Marwaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fabulous. Would recommend more parking be made available and covered parking be arranged to protect cars during inclement weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Baie aangename kuier met gasvrye eienaars. Ons kamer was rolstoelvriendelik en die ontbyt was verskriklik lekker! Ons het sommer baie lekker gekuier en sal beslis weer hierheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Dankie Alti vir die terugvoering. Ons is dankbaar dat julle dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Andries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Lekker. Ja, ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige plek met besonderse uitsig. Baie verwelkomend. Diens is uitstekend. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Baie dankie vir die terugvoering Anel. Dit vul ons harte as ons gaste lekker gebly het en ons aan hulle behoeftes voldoen het. Hoop ons sien julle in die toekoms weer!

Patrys F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties, uitstekend! Baie dankie, Lallies, was wonderlik om by julle te kuier. Onbyt was uitstekend. Mis klaar die hondjies, sê asb. hallo vir Lexi en Luca.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit vul ons harte as ons gaste lekker ontspan het by ons. Ons honde kindertjies geniet al die aandag. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Selma V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Groot kamer, heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs, groot, gemaklike kamer (die sjerrie was 'n verrassing). Die dakstoep het 'n fantastiese uitsig oor die berge. Ons sal vir seker terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Dankie Selma vir jou terugvoering. Ons span hier by Ash River Lodge wil dit so huislik as moontlik maak vir ons gaste. Hoop ons sien julle in die toekoms weer!

Hannes R
1 nag
4.8
Feb 2023

Een nag oorgebly met 14 persone met ontbyt. Uitstekend. Goeie diens, vriendelik en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Hi Hannes baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit. Ons vertrou julle het lekker ontspan by ons en dat on julle in die toekoms weer sal sien.

Les H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Enjoyed my stay. Met by the owner, very nice person and full of energy. The staff were nice, service was a bit slow though. Not the same energy as the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Thank you for the feedback, we appreciate it and are glad you enjoyed your stay with us.

Heidi A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Lovely accommodation for a long weekend. Pleasant, clean, friendly hosts, good breakfasts, love their furbabies. I know the bathrooms have recently been redone and it looks great so just my 2c worth. Perhaps a bigger floating shelf could be added to the bathroom for one's toiletries. The current one is very shallow/narrow and short so putting 2 people's toiletries on the shelf, does not work. No little cupboard is available in the bathroom so one toiletry bag and a cosmetic bag ends up on the floor. Perhaps a stronger globe could also be added to the bathroom as the light is very dim to do makeup. Above is just some positive feedback as in general, it was a lovely stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lallies
Ash River Lodge B&B
Thank you for your feedback, Heidi. We appreciate it. We are glad you enjoyed your weekend with us. Thank you for the positive feedback, we take notice of what you mentioned while we are busy with a few renovations in the building.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lallies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx5bqZjXIPzsqaK7kJllUi7fLfcYDAm12IpD6nh1joQtBlPLGAq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 723 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519907 28.420464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang