Ash River Lodge B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lallies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Ons waardeer jou terugvoering, Jacques! Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Marwaan D - Nov 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Alti K - Sep 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename kuier met gasvrye eienaars.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dankie Alti vir die terugvoering. Ons is dankbaar dat julle dit geniet hier by ons. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Andries H - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker.
Anel V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met besonderse uitsig.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Anel. Dit vul ons harte as ons gaste lekker gebly het en ons aan hulle behoeftes voldoen het. Hoop ons sien julle in die toekoms weer!
Patrys F - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, uitstekend!
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit vul ons harte as ons gaste lekker ontspan het by ons.
Ons honde kindertjies geniet al die aandag.
Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Selma V - Okt 2023
Algehele gradering
Groot kamer, heerlike ontbyt.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dankie Selma vir jou terugvoering.
Ons span hier by Ash River Lodge wil dit so huislik as moontlik maak vir ons gaste.
Hoop ons sien julle in die toekoms weer!
Hannes R - Feb 2023
Algehele gradering
Een nag oorgebly met 14 persone met ontbyt. Uitstekend.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Hi Hannes baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit.
Ons vertrou julle het lekker ontspan by ons en dat on julle in die toekoms weer sal sien.
Les H - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Thank you for the feedback, we appreciate it and are glad you enjoyed your stay with us.
Heidi A - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation for a long weekend. Pleasant, clean, friendly hosts, good breakfasts, love their furbabies.
Lees meerAsh River Lodge B&B se terugvoer
Thank you for your feedback, Heidi. We appreciate it. We are glad you enjoyed your weekend with us. Thank you for the positive feedback, we take notice of what you mentioned while we are busy with a few renovations in the building.
Paul N - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable and adequate.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dankie Paul vir julle terugvoering ons waardeer dit.
Dit vul ons harte om te hoor julle het dit geniet hier by ons en dat die ope vars lug in die berge julle omring het met herinneringe.
Cindy S - Des 2022
Algehele gradering
We loved the accommodation, beautiful setting, very comfortable.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Thank you Cindy, for the feedback and you are most welcome. Me and my time at Ash River Lodge appreciate every feedback from our guest. It's important to us that all guests feel at home. Have a blessed 2023.
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Was great.
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend.
Joa W - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis!
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Joa vir julle terugvoering. Dit vul ons harte vir my en my span as ons weet ons gaste het huislik gevoel met hulle kuier by ons in Clarens. Geseënde 2022 vir jou en jou gesin.
Gerrie & Celia S - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie tuis gevoel.
Wian J - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike staff, skoon kamers, mooiste uitsig.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dis vir my en my span belangrik dat ons gaste huislike atmosfeer ervaar. Ek is bly julle het dit geniet.
Marianna P - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Marianna vir die terugvoering ons waardeer dit! Hoop om julle gou weer te sien.
Morne V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Sal beslis hoogs aanbeveel.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Ons het groot waardering vir die terugvoering. Vir my en my span is dit belangrik dat elke gas op sy gemak moet wees. Hoop ons sien julle gou weer.
Alle seën vir julle.
Aj B - Mrt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering ons is bly julle het dit geniet en vertrou ons julle gou weer sien!
Anton C J L - Feb 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Anton vir die terugvoering.
Dit is vir ons blywend, en vertrou om julle gou weer te sien.
Marlize E - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Marlize bly om te hoor julle het dit geniet. Ons vertrou ons gaan julle gou weer sien!
Estelle H - Nov 2021
Algehele gradering
Mooi, netjiese skoon kamers wat uitloop op heerlike groot stoep met pragtige uitsig.
Johan S - Des 2020
Algehele gradering
Rustige wegbreeknaweek.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Johan vir die terugvoering.
Dit vul ons harte om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde dag
Hantie Du Plooy M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby die winkels en restaurante.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dit vul ons harte om te hoor julle het die tydtjie hier by ons geniet. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Geseënde 2021.
Groete
Ash River Lodge
Eben Bernard M - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Eben dis altyd vir ons Ash River Lodge span, lekker om te hoor as ons gaste dit by ons geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te kan hê
Groete, Ash River Lodge.
Helena G - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker ontspan. Goeie keuse.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Helena vir jou terugvoering. Was vir ons as Ash River Lodge net 'n plesier!
Vertrou ons sien jou weer in die toekoms.
Jaco H - Nov 2019
Algehele gradering
Ideale plek vir n romatiese naweek!
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit. Dit vul ons harte met trots as gaste lekker bly by ons!
Hoop ons sien julle in die toekoms weer.
Groete
Ash River Lodge
Andre Michiel E - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het dadelik baie tuis gevoel, Ash River Lodge se dekor is stylvol, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerAsh River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Elna, dit was vir my en my span net 'n plesier om julle te kon verwelkom.
Ons waardeer die terugvoering en ons baie bly dat julle lekker hier by ons kon ontspan en julle self tuisgemaak het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Lallies en Ash River Lodge span.
Klana C - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties, lekker gebly, gaste vriendelike en nuwe vriende gemaak.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dankie, Klana vir jou terugvoering ons waardeer dit en sal beslis daarop let en werk maak daarvan.
Delia J - Aug 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie, Delia. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon huisves.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete
Ash River Lodge
Anne-lizé V - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike kamer gewees!
Martyn P - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry.
Peter D - Jul 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Thank you for your review, Peter. I am glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you in the future again!
Have a blessed day.
Regards,
Lallies Delport
Jana L - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Dankie Jana, ek hoop julle het dit geniet en dat ons julle weer in die toekoms sal sien.
Geseënde dag verder.
Groete, Lallies Delport.
Amanda V - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, gemaklile en vriendelike diens.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dnakie Amanda! Vir my en my span was dit net n plesier om julle hier te kon verwelkom.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Mag julle n geseënde dag verder hê.
Groete Lallies Delport
Peet B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Natasja W - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Hello Natasja
Thank you very much. We would love to see you again.
Louise S - Mei 2018
Algehele gradering
Just what we wanted.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Good day Louise,
Thank you very much. We really appreciate it and we would like to see you again at Ash River Lodge B&B.
Have a great day further!
Estie S - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike aand by Ash River Lodge B&B gehad.
Lees meerHetta B - Jun 2018
Algehele gradering
Zenso was baie professioneel en oulik. Kamers kort bietjie upgrade.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Shirley R - Jul 2018
Algehele gradering
Warm and friendly and definitely not 4 star.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Christel M - Mei 2018
Algehele gradering
Swak ontbyt en swak diens.
Lucy B - Des 2017
Algehele gradering
Ons het Ash River Lodge baie geniet!
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Lucy, ons waardeer dit.
Mercia M - Nov 2017
Algehele gradering
Stunning plek!
Hein P - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent service and friendly staff.
Hans U - Aug 2017
Algehele gradering
Baie mooi en lekker verblyf!
Wilmarie V - Aug 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Gertruida F - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.
Mornay L - Mrt 2017
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid is fantasties. Sal definitief weer kom.
Andries Daniel O - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Antoinette H - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie aangename naweek weg.
Lees meerAlice D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker en kos was heerlik.
Soria J - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons sal definitief weer by Ash River Lodge inboek.
Chris D - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Pieter R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Henk V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lenore L - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ash River Lodge B&B se terugvoer
Baie dankie Lenore, ons waardeer die terugvoer.
Frans F - Okt 2017
Algehele gradering
Very pleasant.
Stephan V - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en voldoen aan alle tekorte.
Kobus M - Jun 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Ontbyte was heerlik. Goeie diens van die gashere.
Bernice S - Des 2016
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Hannelie S - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Louise M - Jul 2016
Algehele gradering
Ash River lodge B&B is regtig dié plek in Clarens om te bly.
Lees meerAsh River Lodge B&B se terugvoer
Dit was 'n voorreg om so aangename familie te kon akkommodeer. Baie dankie vir julle ondersteuning en ek sien uit om jul weer te kan verwelkom. Alles van die beste!
Francois M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephanus V - Nov 2016
Algehele gradering
Ash River Lodge, met 'n mooi uitsig, is 'n netjiese tuiste weg van die gedrang.
Marthie M - Sep 2016
Algehele gradering
Die bestuurder het uit sy pad gegaan om seker te maak ons weet waar die Lodge is.
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang