Ash River Lodge B&B
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ash River Lodge B&B is in die natuur- en kultuurryke dorpie Clarens geleë en spog met skouspelagtige uitsigte op Mount Horeb en die Malutiberge. Die lodge is naby al die geriewe en verskeie winkels en restaurante. Clarens is die Juweel van die Vrystaat en die kunshoofstad van Suid-Afrika.
Die verblyf bestaan uit 11 kamers waarvan 7 dubbelkamers is, 3 is 2-enkelbedkamers en daar is 'n wittebroodsuite. Al die kamers het 'n en suite-badkamer, 'n privaat ingang en koffie- en teemaakgeriewe. Elektriese komberse word voorsien tydens Clarens se koue winters.
Al die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe en meer. Elektriese komberse word voorsien vir die ysige wintertemperature in Clarens.
Gaste kan ontspan op die 100 m²-dek met manjifieke berguitsigte en 'n vuurmaakplek, in die gemeenskaplike sitkamer met volledige DStv en 'n groot kaggel, of met 'n tydskrif of boek uit die diverse biblioteek.
Clarens bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede in die onmiddellike omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lallies Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Ash River Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 723, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang