Ashaanas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Tanja P - Aug 2024
Algehele gradering
Netjiese blyplek. Vriendelikke gasheer. Loop afstand van die middedorp.
Ashaanas se terugvoer
Beste Tanja
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang.
Mooibly
Heinrich
Arthur M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Ashaanas se terugvoer
Beste Arthur, dit was lekker om jou hier te verwelkom. Jy was die perfekte gas en ek hoop dat jy jou tydjie hier in Clarens geniet het. Alles van die beste!
Caydon O - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing.
Ashaanas se terugvoer
Dear Caydon, thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the nearby future. All the best!
Hannelie W - Mei 2024
Algehele gradering
Ashaanas, huis weg vanaf ons huis!
Ashaanas se terugvoer
Beste Hannelie en Riaan
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle het net so mooi na ons eenheid ook gekyk. Julle sal altyd baie welkom by ons wees. Ons sien uit na julle volgende besoek. Alles wat mooi is vir julle!
Nory en Heinrich
Andre T - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en sentraal gelee.
Ashaanas se terugvoer
Beste André en Ingrid,
Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete!
Pamela B - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerAshaanas se terugvoer
Dear Pamela
Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We go out of our way to create a pleasant and relaxed homely stay for all our guests. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future.
All the best!
Nory and Heinrich
Jacob V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike besemming - presies soos beskryf.
Ashaanas se terugvoer
Beste Jakob
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het.
Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich
Willem V - Jan 2024
Algehele gradering
Best of the best.
Ashaanas se terugvoer
Dear Willem, thank you so much for staying with us and for the kind words. It was a pleasure to host you. You are an outstanding guest who left the unit spotless on departure. You're welcome back anytime. Please take special care always.
Nory and Heinrich
Tharuna P - Apr 2024
Algehele gradering
Had a lovely stay at Ashaanas.
Ashaanas se terugvoer
Dear Tharuna, thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Nory and Heinrich
Sunet (sunique Design) V - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en stil met mooiste uitsig.
Ashaanas se terugvoer
Beste Sunet
Dit was vir ons albei aangenaam om jou saam met familie te ontmoet en dat julle almal jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Dankie vir die lekker geselsies tussenin. Ons hoop om jou weer in die toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Hein
Thomas K - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, pragtige mense en lekker kos en kuier!
Ashaanas se terugvoer
Beste Thomas,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat jy dit hier in Clarens geniet het. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om vir jou hier by ons te kon verwelkom, en ons sien uit na jou volgende kuier.
Alles van die beste, Nory en Hein
Neville W - Okt 2023
Algehele gradering
Wegbreek kuiertjie.
Ashaanas se terugvoer
Beste Neville en Gade
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en ons is verheug dat julle jul wittebrood by ons deurgebring het en Clarens kon geniet. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Nory en Heinrich
Annelize D - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ashaanas se terugvoer
Beste Annelize en dogters
Dit was vir ons albei aangenaam om julle te ontmoet en dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Jou positiewe terugvoer beteken vir ons baie en ons is dankbaar vir jul ondersteuning. Ons probeer om vir ons gewaardeerde gaste 'n professionele diens ten alle tye te lewer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Hein
Carien J - Sep 2023
Algehele gradering
Titanic Challenge Trail Run in Clarens.
Ashaanas se terugvoer
Dear Carien
Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment.
We are delighted that you enjoyed your stay with us and were able to unwind.
We look forward to welcoming you back again in the near future.
All the best.
Nory and Heinrich
Arij V - Sep 2023
Algehele gradering
Clean facility, quiet atmosphere, safe. Will not sleep anywhere else in Clarens.
Ashaanas se terugvoer
Beste Arij
Baie dankie vir jou tyd geneem om jul wonderlike ondervinding hier by Ashaanas te deel. Ons is verheug om te hoor dat julle jul tyd hier by ons geniet het. Jou positiewe terugvoer beteken vir ons baie en ons is dankbaar vir jul ondersteuning. Ons kyk uit om julle weer te ontvang in die nabye toekoms.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich
Lindie M - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik en die plekkie is baie modern.
Ashaanas se terugvoer
Beste Lindie
Ons is verheug julle het jul uiteindelike breek hier by ons geniet.
Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles wat mooi is.
Nory en Heinrich
Marnus M - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Ashaanas se terugvoer
Beste Marnus
Dit was vir ons aangenaam om julle hier in Clarens te ontvang.
Ons hoop dat julle weer in die toekoms Clarens sal besoek.
Alles van die beste.
Nory en Heinrich
Marita V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend, alles wat mens nodig het.
Ashaanas se terugvoer
Beste Marita, dit was vir ons albei aangenaam om julle te ontmoet en dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Hein
Gertha W - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd, fantastiese verblyf.
Lees meerAshaanas se terugvoer
Beste Gertha
Baie dankie vir julle besoek aan Clarens en ons is verheug dat julle heerlik kon "uitrus" hier by ons.
Wat ons vir ons gaste aanbied stel hoe eise aan onsself, maar as ons gewaardeerde gaste gelukkig is dan het ons ons doelwit bereik.
Alle van die beste.
Nory en Heinrich
Dia R - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Ashaanas se terugvoer
Beste Retief Familie
Ons is verheug dat julle jul tyd hier in Clarens geniet het.
Ons probeer ons bes om te alle tye die beste vir ons gewaardeerde gaste te bied.
Dankie dat julle sulke wonderlike gaste was.
Ons hoop om julle weer binnekort te ontvang.
Alles van die beste!
Nory en Hein
Simeony B - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
Ashaanas se terugvoer
Beste Simeony, dit is wonderlik om te hoor julle het jul wegbreek hier by ons geniet. Ons probeer om dit so aangenaam moontlik te maak vir ons gaste deur persoonlike aandag te gee. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Alles van die beste. Nory en Heinrich
Danie G - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik. Heinrich en Norri is 'n uitstekende gasheer-en-gasvrou paartjie.
Ashaanas se terugvoer
Beste Danie
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.
Gaste soos julle maak dit vir ons makliker om persoonlike aandag te gee.
Julle kuier by die vuurpit met die ander gaste met baie koue was vir ons iets "nuuts"
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Alles van die beste.
Nory en Hein
Marina R - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik en onverbeterlik!
Ashaanas se terugvoer
Beste Marina
Dit is vir ons heerlik om uit ons pad vir ons gaste te gaan en persoonlike aandag te gee.
Ons is verheug dat julle die tydjie hier in Clarens kon geniet.
Ons vertrou dat julle weer eendag hier by ons kan tuisgaan.
Alles wat mooi is vir die toekoms.
Nory en Hein
Jennifer M - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet!
Ashaanas se terugvoer
Beste Jennifer, dit was vir ons heerlik om julle te ontvang en dat julle jul tyd hier in Clarens kon deurbring. As eienaars probeer ons om 'n veilige en rustige atmosfeer te skep en ook persoonlike aandag aan ons gaste te gee. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Alles wat mooi is. Nory en Heinrich
Arno V - Jun 2023
Algehele gradering
Puik, puik, puik!
Ashaanas se terugvoer
Beste Arno
Baie dankie dat julle Ashaanas gekies het vir julle verblyf. Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat ons 'n puik diens kon lewer. Ons probeer om vir ons gaste dit so "tuis weg van die huis " as moontlik te maak. Ons hoop om julle gou weer te sien. Alles wat mooi is vorentoe. Nory en Heinrich
Hestelle C - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent stay. Excellent host.
Ashaanas se terugvoer
Dear Hestelle, thank you for taking the time to provide us with a lovely review, Hestelle. It is greatly appreciated. You were excellent guests to host. We go out of our way to make each visit from our guests as memorable. We genuinely hope to see you back here again.
Pieter R - Mei 2023
Algehele gradering
This was absolutely a stunning stay!
Lees meerAshaanas se terugvoer
Beste Rademan Familie, dit was een groot plesier om julle hier by Ashaanas te huisves en dat julle die "kort breuk" kon geniet. Ons hoop dat die mooi herinneringe van Clarens blywend sal wees. Ons sien uit om julle weer gou te sien. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is. Sterkte en alles wat mooi is. Nory en Hein
Neil W - Apr 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Ashaanas se terugvoer
Dear Neil
Thank you so much.
Super happy you enjoyed your stay here which included your wedding anniversary. We look forward to seeing you soon in Clarens again.
All the best.
Nory and Heinrich
Pieter T - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf, naby middedorp, was sonder geraas.
Ashaanas se terugvoer
Beste Pieter en Nonnie,
Baie dankie vir jou terugvoering, Pieter.
Dis wonderlik om te hoor julle het julle verblyf so geniet en ons hoop om julle gou weer te sien. Alles wat mooi is vorentoe.
Regardt S - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Netjies en modern.
Ashaanas se terugvoer
Beste Regardt en vriende
Dit was werklik 'n plesier om julle klomp hier te ontvang. Ons gaan uit ons pad om vir ons gaste die beste te gee en dat mooi herinneringe van Clarens blydend sal wees. Alles van die beste.
Gertruida V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gevoel soos huis baie ver van my huis.
Ashaanas se terugvoer
Beste Getruida en George
Baie dankie vir jul lieflike resensie.
Ons is verheug dat jul die tydjie by Ashaanas geniet het.
Ons hoop julle het mooi herinneringe van die lang reis deur SA.
Alles wat mooi is vorentoe.
Nory en Hein
Mia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Very clean with all you need for a short stay.
Ashaanas se terugvoer
Dear Mia,
Thank you very much for your great review, we appreciate it. We go out of our way to make it a memorable experience for hosting our guests and hope to welcome you back soon. All the best.
Lizel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties, rustig en waarde vir geld.
Ashaanas se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering, Lizel. Ons is verheug dat jy en Marius julle verblyf by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Alles van die beste.
Nory en Hein
Maria M - Feb 2023
Algehele gradering
Was peaceful. Felt very welcomed by the hosts. Loved the decor so much.
Ashaanas se terugvoer
Dear Mmathapela
We are incredibly grateful that you took to the time out to write us this review.
We value customer satisfaction as a top priority and we are committed to our guests.
We look forward to your next visit.
Best wishes
Ashaanas
Christiaan S - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en -vrou.
Ashaanas se terugvoer
Baie dankie Chris vir die heerlike besoek en die gholf in Clarens. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is meer as welkom om weer hier te kom bly. Alles van die beste.
Nory en Heinrich
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Ashaanas se terugvoer
Dear Michelle and Taahir,
Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us.
Nory and Heinrich
Gerrit T - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Ashaanas se terugvoer
Beste Gerrit
Baie dankie vir jou resensie. Ons is verheug jy het jou 3de huweliksherdenking by ons geniet.
Alles wat mooi is.
Nory en Heinrich
Greta O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.
Ashaanas se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Greta. Ons waardeer jou tyd en moeite om dit met ons te deel. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by ons te kon verwelkom. Nory en Heinrich,
Berton S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik!
Ashaanas se terugvoer
Beste Berton, dit was vir ons aangenaam om ons "tweede honeymoon couple" te ontvang. Ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens kon deurbring. Alles wat mooi is vir die toekoms. Nory en Heinrich
Leon S - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike blyplek, wonderlike gashere, pragtig skoon.
Ashaanas se terugvoer
Beste Leon en gade
Baie dankie dat julle Ashaanas gekies het vir julle verblyf. Ons strewe om die beste diens te alle tye vir ons gaste te lewer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Alles van die beste.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang