Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashaanas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tanja P
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netjiese blyplek. Vriendelikke gasheer. Loop afstand van die middedorp. Baie lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Tanja Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang. Mooibly Heinrich

Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Netjies en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Arthur, dit was lekker om jou hier te verwelkom. Jy was die perfekte gas en ek hoop dat jy jou tydjie hier in Clarens geniet het. Alles van die beste!

Caydon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing. It was fantastic, better in person and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Caydon, thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the nearby future. All the best!

Hannelie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ashaanas, huis weg vanaf ons huis! Die verwelkoming, gasvryheid en afsien met ons vertrek van die eienaars, Heinrich en Nory gaan my vir seker weer laat terugaan. Die eenheid en perseel is presies soos op die fotos, maar moet self ervaar word. Pragtige dekor en gemaklik, baie goed toegerus. Veiligheid en stilte was net wat ons "Stadsjapies" nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Hannelie en Riaan Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle het net so mooi na ons eenheid ook gekyk. Julle sal altyd baie welkom by ons wees. Ons sien uit na julle volgende besoek. Alles wat mooi is vir julle! Nory en Heinrich

Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en sentraal gelee. Ons het die verblyf terdee geniet. Die kamer was baie skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Was goed ontvang en die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste André en Ingrid, Dit was heerlik om julle hier te verwelkom. Julle was die perfekte gaste en ons is verheug dat julle jul tydjie hier in Clarens geniet het. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete!

Pamela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. Our stay was the best. Heinrich and Nory were so helpful and pleasant. We had a flat tyre, and Heinrich helped us and took us to the nearest garage to get it fixed. The room feels like home away from home. The finishing touches and attention to detail were really impressive. Will definitely go back again. What was great was you could walk to the square from there, and it was so safe. Thanks again, Heinrich & Nory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Pamela Thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We go out of our way to create a pleasant and relaxed homely stay for all our guests. We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future. All the best! Nory and Heinrich

Jacob V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike besemming - presies soos beskryf. Ons het heerlik gebly - was 'n regte treat - als was perfek soos beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Jakob Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy dit by ons geniet het. Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Heinrich

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Best of the best. Big thank you to Hein & Nory. The best guesthouse I have ever stayed in. Super clean and very friendly people. You will definitely see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Willem, thank you so much for staying with us and for the kind words. It was a pleasure to host you. You are an outstanding guest who left the unit spotless on departure. You're welcome back anytime. Please take special care always. Nory and Heinrich

Tharuna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Had a lovely stay at Ashaanas. Nory and Heinrich were very welcoming and friendly. The accommodation was just as the pictures shown on the website. Very neat and tidy. Lovely, big bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Ashaanas
Dear Tharuna, thank you for taking the time to leave such a lovely review of our establishment. We are delighted that you enjoyed your stay with us. Nory and Heinrich

Sunet (sunique Design) V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Veilig en stil met mooiste uitsig. Aangenaamste gasheer en vrou. Ons het lekker geslaap daar by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Ashaanas
Beste Sunet Dit was vir ons albei aangenaam om jou saam met familie te ontmoet en dat julle almal jul tydjie hier in Clarens geniet het. Baie dankie vir die mooi woorde. Dankie vir die lekker geselsies tussenin. Ons hoop om jou weer in die toekoms te ontvang. Alles van die beste. Nory en Hein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang