Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashaanas

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgeenhede, die Elegance Gesin-suite en die Serenity Deluxe Studio wat 'n ingeboude kaggel vir koue wintermaande het. 'n Knus gerieflikheids-kamer met 'n en suite-badkamer is beskikbaar. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en die gesinseenheid het slaapplek vir 'n ekstra kind ouer as 7 jaar (ekstra tarief). Elke kamer het 'n dubbelbed en die gesin-suite het 'n addisionele enkelbed.

Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort. Alle linne, handdoeke, sjampoe en seep word voorsien. Elkeen van die 2 selfsorg-eenhede beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke selfsorgeenheid het 'n slim-TV.

‘n Professionele sjef wat ontbyt en aandete kan bedien is voltyds op die perseel beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek agter 'n heining, ‘n vuurput en braaigeriewe in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, kunsvlieghengel, wynproe, staproetes, bergfietsroetes, voëlkyk en ‘n besoek aan die Golden Gate Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tanja P
5.0
Netjiese blyplek. Vriendelikke gasheer. Loop afstand van die middedorp. Baie lekker plekkie!
Aug 2024
Arthur M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Netjies en baie vriendelike gasheer.
Jun 2024
Caydon O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was fantastic, better in person and good service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Hannelie W
Saam met lewensmaat
5.0
Ashaanas, huis weg vanaf ons huis! Die verwelkoming, gasvryheid en afsien met ons vertrek van die eienaars, Heinrich en Nory gaan my vir seker weer la...
Sien meer
Mei 2024
Andre T
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en sentraal gelee. Ons het die verblyf terdee geniet. Die kamer was baie skoon en netjies en goed toegerus vir selfsorg. Was goed ontva...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ashaanas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang