Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashanti Gardens Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-straat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ashanti Gardens Guest House is aan die voet van Tafelberg in Gardens geleë. Die gastehuis is gerieflik naby Kloofstraat geleë, met restaurante, kroeë en winkels.

Gerieflike verblyf word gebied in 5 en suite-gastekamers, wat bestaan uit dubbel-, tweepersoons-, drie- en enkelkamers. Die kamers is ingerig met gemaklike dubbel- of enkelbeddens en die en suite-badkamers het slegs storte. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n digitale kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die gastehuis is om die draai van Ashanti Lodge geleë, en gaste is welkom om hul geriewe te gebruik wat 'n swembad en 'n kroeg met 'n pooltafel insluit. Die sentrale ligging is ideaal vir gaste wat Kaapstad en alles wat dit bied wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Ashanti Gardens Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Union-straat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashanti Gardens Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-straat 7, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac19b552d8aef9a9bf331764ee9f5aae46cf094d63642d46395e3524130a434703123eed409ec9296e0c7b880ee69d5e79d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 7 Union Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.933083659122 18.410368859768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang