Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Beach House bied eenvoudige maar heerlike selfsorgverblyf en is in die kusdorpie Pearly Beach geleë. Die eiendom is sowat 40 m van die strand af geleë en is ideaal vir 'n rustige strandwegbreek.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Daar is ook twee buitestorte. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 2 gaskookplaatjies en 'n verskeidenheid breekware, eetgerei en toebehore om te gebruik. Daar is geen oond nie.

Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, 'n bank om op te ontspan, en 'n keramiekkaggel in die sitkamer om op koue dae te gebruik. Die leefarea lei na die terras en daar is 'n braai-area in die tuin vir gaste om te gebruik. Die tuin is absoluut privaat, met 'n buitestort, beskerm deur inheemse plantegroei. Die eiendom is nie omhein nie (meeste van die eiendomme in Pearly is nie, dit is 'n veilige plek).

Dit het 'n LTE Wi-Fi-roeteerder, die sein is aan en af. Pearly Beach is amper die einde van die wêreld, so daar kan Wi-Fi sein wees, maar moenie daarop reken nie. Die huis het geen TV nie.

Geniet die eenvoudige dinge in die lewe, die geluid van rollende golwe, eindelose lug, tyd om te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir The Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Charlie Van Breda-rylaan 89, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e9aaa7ad505ac8de5dee589b2d45534a224faf2af37128e7885ede30913a0fea516ba9d5cee5c32979d34f9984ab18e94f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 89 Charlie Van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.6692691 19.5028608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang