Ashbourne Boutique Guest House
Beskrywing
In die dakrand van die hoofhuis, is daar 'n gerieflike kamer met 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer en 'n aparte, klein sitkamer wat lei na 'n klein houtbalkon onder die skadu van 'n oeroue koraalboom met 'n binnehof en wat uitsigte oor die berg bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Met Franse deure wat na 'n rankplant-patio lei en berguitsigte oor die swembad bied, bevat dié ruim suite 'n koningingrootte-bed, 'n gemaklike sitarea en 'n luukse oopplan-marmerstortkamer met 'n aparte toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die breë kamer op die grondvloer is in die hoofhuis geleë en bied 'n koninggroote-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Verder is daar 'n luukse en suite-kamer en 'n groot sitarea. Die kamer bied toegang tot 'n beskermde, skaduryke patio met binnehof-tuinuitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Franse deure wat lei na 'n skaduryke privaat patio met pergola- en berguitsigte. Dié patio is ook onder die skadu van 'n oeroue koraalboom. Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word en bied 'n gemaklike sitarea en 'n luukse oopplan-marmerstortkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer in die dakrand van die hoofhuis lei na 'n privaat houtdek wat uitkyk oor die binnehoftuin, swembadarea en 'n asemrowende berguitsig. Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens en beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n luukse en suite-marmerstortkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
In die stil hoekie van die gastehuis, bied die kamer toegang tot 'n rankplant-patio en die rustige swembadarea. Die ruim kamer bevat 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n gemaklike sitarea en 'n luukse oopplan-stortkamer met 'n aparte badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot, lugtige kamer is in die dakrand van die hoofhuis geleë en lei na 'n privaat houtpatio met asemrowende uitsigte van die berge wat die dorp omring. Die kamer bevat 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra enkelbed, 'n gemaklike sitarea en 'n luukse en suite-stortkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Alle pryse sluit ons gewilde Plaashuis Ontbyt in
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is op die hoofhuis se stoep en het 'n uitsig oor die roostuin en 'n stil straat. Daar is 'n koninggrootte-bed, aparte aantrekkamer en 'n gesellige sitkamer met 'n gemaklike slaapbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Rokers mag slegs buite op die privaat patio's en balkonne rook en is streng verbode in die kamers, hoofhuis en om die swembad.
Kinders (0-2 jaar): gratis verblyf.
Kinders (3-9 jaar): betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang