Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashbourne Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 183 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ashbourne Boutique Guest House is 'n bekroonde, koloniale gastehuis wat in 1897 gebou is en deur die Franschhoek Trust met 'n spesiale opknappingstoekenning vereer word. Dié gastehuis bied ruim lugtige dekor en breë skaduryke stoepe om dié gastehuis se uitbreiding en opknapping tot die hoogste standaard te behou.

Ashbourne House het 8 pragtige suites. Elke suite is ingerig met lugversorging, 'n plafonwaaier, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi, TV, kluis, haardroër en verhitte handdoekrelings in die luukse marmer-stortkamers en 'n privaat patio. Elke kamer het 'n unieke ontwerp en is só beplan dat die patio's ten beste benut kan word met uitsigte oor die binnehoftuin, berge of stil woonbuurt.

Die gastehuis het 'n luukse sitkamer en ontbytarea wat die koloniale erfenis uitbeeld. Die rankplantpatio's en houtbalkonne kyk uit oor 'n boomryke binnehoftuin en swembad en bied pragtige uitsigte op die omliggende berge.

Ashbourne House is bekend vir sy smullekker buffet-ontbyt, gemaklike beddens en uitstekende, vriendelike diens deur die eienaars, Tim en Nadine.

Ashbourne House word nie deur beurtkrag geaffekteer nie en het 'n moderne sonkraginstallasie en 'n rugsteunbattery.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sonette G
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning! Dit voel of jy in 'n vyfster hotel bly. Pragtige dekor. Puik diens. Binne loop afstand van alles af.
Jan 2024
Wendy S
Saam met vriende
5.0
Clean, neat, outstanding. Everything about Ashbourne Boutique Guesthouse was fantastic. The host is an excellent host and together with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Anna H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi gastehuis. Die personeel was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Teetyd-eetgoed was baie lekker, dankie. Ontbyt was ook baie lek...
Sien meer
Aug 2023
Deon R
Saam met lewensmaat
4.8
Smaakvol, ruim, tuiste vir 'n reisiger. Ons het heerlik gebly. Stapafstand van die sake sentrum en restaurante. Fantastiese ontbyt. Eetgoed die hele d...
Sien meer
Okt 2023
Ns B
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie netjie en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Sentraal geleë. Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashbourne Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 183
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 47, , 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9378561ec8c45545e3395d6854f34c829ca0460a4df07da2f1b9b8c527a6643e5a56b88b90b73074bbca43570cfff9d86e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 183 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 47 Huguenot Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.9056745 19.1166046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang