Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher Stable Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Karin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige plaasvakansie, met gasvrye ontvangs! Ons bly elke jaar ten tye van die Meiringspoort-bergfietsresies by Asher Stable Stay. Baie gasvry, en die kamers is baie gerieflik en goed toegerus. Die kombuis kan opgegradeer word, en die toerusting is min. As al die kamers vol bespreek is, is daar nie genoeg toerusting in die gemeenskaplike kombuis vir almal nie. Geen bakke om slaai in te bedien nie, en vir 'n pragtige gasteplaas soos Asher Stable Stay, sou dit sin maak om aandag te gee aan die kombuisfasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly. Sal weer daar bly. Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin M
1 nag
5.0
Feb 2024

Beste en vriendelikste, persoonlike aandag, heerlik gerus, voortreflike diens. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Asher Stable Stay
Baie dankie, Carin.

Alfred T
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wunder schön. Fantastic! Off the beaten track in a serenely Klein Karoo environment relatively close to all the Oudtshoorn sights. Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Asher Stable Stay
Thanks Dickie

Mari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal dit beslis aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kon lekker braai die aand. Die beddens is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Asher Stable Stay
Baie dankie.

Lidwinia N
1 nag
4.8
Mei 2024

Fantastiese kuierplek. Fantastiese groepsverblyf. Toegeruste, gemeenskaplike kombuis, heerlike groot (boma)-braaiareas met baie hout en toerusting.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pragtige kamer met alle geriewe wat jy mag nodig hê en wonderlike natuurskoon! Baie lekker gebly in 'n interessante kamer met alle geriewe. Skoon en netjies en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie D
1 nag
4.8
Jan 2024

Ons het beslis 'n juweel ontdek. Die verblyf hier was 'n heerlike verrassing. Baie lekker gebly. Die gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Asher Stable Stay
Baie dankie

Mia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Moeite werd. Was baie rustig en mooi. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Bietjie gesukkel met die Maps en eers verkeerd gery.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzie V
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Pragtige skoon en netjiese verblyf, ideaal vir groep vriende. Soos op foto's. Die stalle is pragtig omskep in kamers. Baie netjies en skoon. Dit is ideaal vir groep vriende, elkeen het sy eie kamer met badkamer en dan kuier mens saam by die gemeenskaplike braai-area met 'n gemeenskaplike kombuis. Ons is vriendelik ontvang. Die kamers is op die olyfplaas, wat die prys vir die beste olyfolie ter wêreld ontvang het. Ons kon daar van die olyfolie koop.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8585a0bee87e0149a6a9e92ea32f5f6c606b65fd9d21e4eeabae47ed6afed97c20d2689ee0f7731cf209586ace3c951245e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang