Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher Stable Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Asher Stable Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karin A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Pragtige plaasvakansie, met gasvrye ontvangs!

Ons bly elke jaar ten tye van die Meiringspoort-bergfietsresies by Asher Stable Stay. Baie gasvry, en die kamers is baie gerieflik en goed toegerus. Die kombuis kan opgegradeer word, en die toerusting is min. As al die kamers vol bespreek is, is daar nie genoeg toerusting in die gemeenskaplike kombuis vir almal nie. Geen bakke om slaai in te bedien nie, en vir 'n pragtige gasteplaas soos Asher Stable Stay, sou dit sin maak om aandag te gee aan die kombuisfasiliteite.

Reinet V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet V

Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly. Sal weer daar bly.

Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly.

Carin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Beste en vriendelikste, persoonlike aandag, heerlik gerus, voortreflike diens.

Absoluut fantasties!

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie, Carin.

Asher Stable Stay
Alfred T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred T

Wunder schön.

Fantastic! Off the beaten track in a serenely Klein Karoo environment relatively close to all the Oudtshoorn sights. Wonderful hosts.

Asher Stable Stay se terugvoer

Thanks Dickie

Asher Stable Stay
Mari P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Sal dit beslis aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kon lekker braai die aand. Die beddens is amazing!

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie.

Asher Stable Stay
Lidwinia N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidwinia N

Fantastiese kuierplek.

Fantastiese groepsverblyf. Toegeruste, gemeenskaplike kombuis, heerlike groot (boma)-braaiareas met baie hout en toerusting.

Dorette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette J

Pragtige kamer met alle geriewe wat jy mag nodig hê en wonderlike natuurskoon!

Baie lekker gebly in 'n interessante kamer met alle geriewe. Skoon en netjies en baie vriendelike gasvrou!

Hettie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

Ons het beslis 'n juweel ontdek. Die verblyf hier was 'n heerlike verrassing.

Baie lekker gebly. Die gasvrou is uitstekend.

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie

Asher Stable Stay
Mia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia D

Moeite werd.

Was baie rustig en mooi. Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Bietjie gesukkel met die Maps en eers verkeerd gery.

Suzie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie V

Pragtige skoon en netjiese verblyf, ideaal vir groep vriende. Soos op foto's.

Die stalle is pragtig omskep in kamers. Baie netjies en skoon. Dit is ideaal vir groep vriende, elkeen het sy eie kamer met badkamer en dan kuier mens saam by die gemeenskaplike braai-area met 'n gemeenskaplike kombuis. Ons is vriendelik ontvang. Die kamers is op die olyfplaas, wat die prys vir die beste olyfolie ter wêreld ontvang het. Ons kon daar van die olyfolie koop.

John A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John A

Very pleasant stop over between Cape Town and Addo.

No problems. Facilities are good. Staff is very friendly. Very clean.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlene L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Ons het baie lekker gebly - dit was baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit was baie netjies en ons sal dit beslis aanbeveel.

Andrew M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Quiet, restful, pleasant, stress-free.

We stayed in the last of a row of six units, with No. 1 having a very attractive and adequate kitchen. There did not appear to be any other guests. The WiFi router is in the kitchen, so we had to sit in the kitchen to get internet access. Everything worked well - nice shower, fridge, kettle, and two individually wrapped delicious rusks. We were on bicycles and had to wash clothes. I carried a suitable cord which I was able to string between a couple of fence posts to dry the washing.

Meg M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg M

Wonderful, idyllic.

Was a wonderful stay. I would add a half litre of milk as not everyone uses Cremora.

Frederick James M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick James M

Die ligging is perfek om 'n moee reisiger te akkommodeer.

Ons het baie lekker oornag in die rustige, stil plaasatmosfeer. Dit was nogal baie nostalgies en die dekor het ons teruggevat.

Asher Stable Stay se terugvoer

Dankie James. Baie bly julle het dit geniet.

Asher Stable Stay
Martie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Moeite werd.

Dit was uiters netjies en gerieflik. Baie goeie waarde vir geld.

Karien D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Netjies en pragtige omgewing.

Gerieflike en mooi kamers.

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie Karien

Asher Stable Stay
Kotie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Vir seker waarde vir geld.

Baie mooi, skoon en netjies. Goed ingerig. Mooiste uitsig en so lekker rustig. Baie vriendelike ontvangs. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Asher Stable Stay se terugvoer

Dankie Kotie.

Asher Stable Stay
Frederik P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik P

Dit was die ideale oornagplek vir ons sloertoer van die Kaap tot Limpopo!

Dierbare, vriendelike gasvrou, Penny! Ons het dadelik welkom gevoel. Omgewing is pragtig en die trofee-olywe is heerlik!

Lidwinia N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidwinia N

Delightful stay.

Soveel aandag aan detail.

Jan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

A very happy stopover.

After a long day driving through stunning scenery from Maclear, it was a fitting end to a great day of scenic wonders. The view over the valley of Olive Grove was just great.

Alet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Verblyf was heerlik, rustig. Lekker om die vakansie mee te kon begin. Interieur is pragrig pas lekker aan by die lieflike omgewing!

Sorteer net asb. die badkamerkrane uit. Ek het vreeslik baie water gemors. Andersins was dit heerlik! Baie dankie!

Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie lekker.

Netjies, gerieflik, iets anders, vriendelik.

Wd G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wd G

Was beter as wat ek verwag het.

Jy word vriendelik ontvang en is dadelik tuis. Daar is alles wat jy nodig en dit is skoon en netjies. Dankie, het dit baie geniet daar.

Archie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie B

Amanda was baie behulpsaam en sorg dat almal gemaklik kan kuier.

Dit was baie lekker om by Asher Stable Stay te oornag. Netjies skoon en baie oulik ingerig. Lugreëling in die kamer het baie gehelp. Braaigerief met hout beskikbaar en 'n gesamentlike kombuis met al die toerusting.

Kobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O

Vir oornag - heerlik.

Beter beplanning is nodig indien langer wil bly. Sal ook ideaal wees vir 'n groep wat kom stap, fietsry etc.

Dries T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries T

Baie rustig en mooi omgewing.

Behoorlike bed en skoon beddegoed, kombuis was gerieflik en kamer uitleg baie goed.

Asher Stable Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoering, Dries en julle was model gaste.

Asher Stable Stay
Jan K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Die beddens was puik.

Ons kon heerlik ontspan na 'n lang rit in gemaklke geriewe baie dankie.

Elmarie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M

So mooi, maar kan beter.

Ons het lekker geslaap, die natuurskoon was so mooi! Kamer 1-6 pragtig, maar kamer 7 voel nie op dieselfde standaard nie.

Asher Stable Stay se terugvoer

Dankie, Elmarie. Kamer 7 is later aangebou.

Asher Stable Stay
Christa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Absoluut lieflik!

Ek is verlief op die plek. Dit is vir seker een van die mooiste en skoonste plekke war ek nog gebly het. Die uitsig van jou privaat stoep af is pragtig en dis ook perfek om na die Karoosterre te kyk. Daar is net mooi niks negatief om te sê nie. Ek het nie van die gemeenskaplike kombuis gebruik gemaak nie, maar alles was skoon en daar was meer as genoeg hout vir al die braaiers. Ek gaan beslis weer daar oorslaap!

Asher Stable Stay se terugvoer

Christa, baie dankie vir jou uiters positiewe terugvoer. Dit sal vir ons 'n groot plesier wees om julle weer hier by ons te verwelkom.
Solly en Penny

Asher Stable Stay
Hugo B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Uitstekend, ons kon die stilte van die Karoo in gerief geniet!

Die omskakel van perdestalle in slaapeenhede was 'n wonderlike ervaring. Ons sal definitief weer daar oornag op ons volgende reis. Wonderlik skoon en netjies, dankie Penny!

Asher Stable Stay se terugvoer

Hugo, dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Penny en Solly

Asher Stable Stay
Marios J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marios J

Unique, well thought out rustic accommodation. Very friendly and accommodating staff.

The site was very clean. Adequate wood was supplied for a fire. Easy access to a short walk into the gorge. The Wi-Fi worked well. The water was potable.

Asher Stable Stay se terugvoer

Thank you Marios, you were five-star guests.

Asher Stable Stay
Nick Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

A novel stable-type stay on an olive oil farm (De Rustica) with decor, furnishings, appointments, facilities and views out of the top drawer.

Although each unit has it's private entrance, there are no cooking facilities in the rooms. Because of this there is a communal kitchen and braai area on one end of the units, which means guests could continually walk in front of your unit, to and fro from here. So, if like me you like your privacy, choose unit 5 or 6. Otherwise, a five star stay.

Asher Stable Stay se terugvoer

Thanks for your review, Nick. We are attending to the privacy problem.

Asher Stable Stay
Adriaan O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O

Formedabel.

Waar wil jy nou meer perfek kry? Die gasvryheid, vriendelike, spontane ontvangs. Vra en jy kry. Niks tekort nie. Die plek is met een woord pragtig, skoon en hoogstaande gehalte. Sal vir seker weer daarna toe gaan en kan dit vir seker aanbeveel. Die omgewing is mooi, natuurgeluide alles wat jy wil hê. Dit wat jy sien op voorstelling is meer en nog meer. Pynlik netjies en akkuraat. Jy kry wat jy sien. Baie dankie.

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar, Adriaan. Julle was 5-ster gaste en sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Asher Stable Stay
Jan Lodewikus P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Lodewikus P

Dit was stil, aangenaam en verrassend om daar oor te bly.

Die atmosfeer was verfrissend en die ander mense wat daar oornag het, het ook die verblyf spesiaal gemaak omdat die uitleg mens dwing om interaksie met mekaar te hê. Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek en aanbeveel. Die opsigter was ook behulpsaam en het vir ons uitgehelp met iets wat ons nie op ons fiets kon saamdra nie.

Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Sien sterre.

Perfek in alle opsigte. Bitter mooi, skoon en netjies in die Karoo.

Charles B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B

Rustige plaasatmosfeer in 'n baie mooi vallei.

Na 'n baie vriendelike ontvangs was ons werklik verbaas oor die luukse verblyf in die perdestalle van vroeër. Dit was ysig koud maar hout en 'n braaidrom was tot ons beskikking gestel om bietjie die stoepsit te gebruik om die mooi omgewing te geniet. Baie dankie en hoop julle word oorval met besoekers.

Pieter L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Dit was 'n gawe oornag.

Gasvry ontvang en baie behulpsaam. Koos en Anita is tops! Baie dankie. Die gratis vuurmaakhout was 'n wenner. Baie dankie.

Ritva W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritva W

Ligging en opset is lieflik.

Hartlike verwelkoming van Anita en Koos. Verblyf baie smaakvol en goed ingerig. Sal aanbeveel en enige tyd teruggaan.

Berdine V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Rustig en kalm.

Ongelooflike wegbreek vir nuwejaarsdag. Beveel dit beslis aan.

Lichélle R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lichélle R

Wow! So, so mooi, skoon, netjies, stylvol en rustig!

Wat 'n wonderlike juweel van 'n plekkie! Na 'n lang dag se reis was Ashley Stable Stay soos 'n oase in die woestyn! Ons is vriendelik ontvang en het dadelik welkom gevoel. Hulle het uit hul pad gegaan om ons seun van 10 jaar te akkommodeer, al is daar tegnies net plek vir 2. Die plekkie is silwerskoon en ongelooflik stylvol. Ons wou nie gaan slaap nie, die uitsig is asemrowend en die rustigheid sielsverslawend! Sal graag weer gaan maar meer nagte bespreek, die omgewing het so baie om te bied, van De Rust se oulike winkeltjies, de Rustica se olyfolie tot Oudtshoorn se volstruisplase wat gemaklik in 'n dag besoek kan word. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Asher Stable Stay
Lanie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie K

Pagtige omgewing, vriendelike mense.

Heerlike, rustige omgewing, skoon en netjies.

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering. Geniet die Desember vakansie en veilige reis terug.

Asher Stable Stay
Deon F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon F

Die kamer is baie smaakvol gemeubileer, met al die fasiliteite wat mens nodig het.

Die pragtige uitsig en natuurskoon komplimenteer die verblyf.

Asher Stable Stay se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Asher Stable Stay
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8585a0bee87e0149a6a9e92ea32f5f6c606b65fd9d21e4eeabae47ed6afed97c20d2689ee0f7731cf209586ace3c951245e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang