Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher Stable Stay

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Asher Stable Stay is op 'n voormalige perdeplaas aan die voet van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die dorpie De Rust. Dis ook net 34 km vanaf die "volstruishoofstad" Oudtshoorn, en 10 km vanaf Meiringspoort wat die Klein- en Groot-Karoo met mekaar verbind.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n enkelkamer, elkeen met 'n en suite-stort, toilet, wasbak en komplimentêre toiletware. Elke kamer het koffie, tee, tuisgebakte beskuit, 'n yskassie, waaier en 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, gasstoof, kookgerei en 'n braai-area met sitplek.

By Ashter Stable Stay word gaste aangemoedig om die natuurskoon om hulle te waardeer en dus is daar geen tegnologie nie sodat gaste van die daaglikse gejaag kan wegbreek. Geniet hierdie geleentheid om sonder sorge in die Klein-Karoo te kom ontspan!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karin A
Saam met vriende
5.0
Pragtige plaasvakansie, met gasvrye ontvangs! Ons bly elke jaar ten tye van die Meiringspoort-bergfietsresies by Asher Stable Stay. Baie gasvry, en di...
Sien meer
Mei 2024
Reinet V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly. Sal weer daar bly. Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly.
Mei 2024
Carin M
5.0
Beste en vriendelikste, persoonlike aandag, heerlik gerus, voortreflike diens. Absoluut fantasties!
Feb 2024
Alfred T
5.0
Wunder schön. Fantastic! Off the beaten track in a serenely Klein Karoo environment relatively close to all the Oudtshoorn sights. Wond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit beslis aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kon lekker braai die aand. Die beddens is amazing!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asher Stable Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8585a0bee87e0149a6a9e92ea32f5f6c606b65fd9d21e4eeabae47ed6afed97c20d2689ee0f7731cf209586ace3c951245e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang