Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asher Stable Stay

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Asher Stable Stay is geleë op 'n plaas, voorheen bekend vir sy geliefde perde, aan die voetpunt van die Swartberge, net 5,5 km vanaf die klein dorpie De Rust. Dit is net 34 km vanaf Oudtshoorn, die Volstruishoofstad van die Wêreld en 10 km vanaf Meiringspoort, die poort wat die Klein Karoo en die Groot Karoo verbind.

Verblyf word gebied in 6 gerieflike dubbel- of tweelingstalkamers en 1 enkelkamer, elk met 'n en suite-stort met 'n toilet, wasbak en komplimentêre geriewe. Elke kamer beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit, 'n yskassie en 'n waaier. Elke kamer maak oop na 'n privaat patio met 'n tafel en stoele.

Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, en alle kooktoebehore, asook 'n braai-area met gemaklike sitplek.

By Asher Stable Stay kies ons om die natuurskoon en skoonheid van die natuur rondom ons in te neem en het dus geen dag-tot-dag tegnologie nie, en ontsnap die gewoel van daaglikse verkeer. Geniet die kans om stresvry in die Klein Karoo te ontspan. Ons, by Asher Stable Stay, sien uit daarna om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karin A
Saam met vriende
5.0
Pragtige plaasvakansie, met gasvrye ontvangs! Ons bly elke jaar ten tye van die Meiringspoort-bergfietsresies by Asher Stable Stay. Baie gasvry, en di...
Sien meer
Mei 2024
Reinet V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly. Sal weer daar bly. Dit was 'n aangename ervaring om by Asher Stable Stay te bly.
Mei 2024
Carin M
5.0
Beste en vriendelikste, persoonlike aandag, heerlik gerus, voortreflike diens. Absoluut fantasties!
Feb 2024
Alfred T
5.0
Wunder schön. Fantastic! Off the beaten track in a serenely Klein Karoo environment relatively close to all the Oudtshoorn sights. Wond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit beslis aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kon lekker braai die aand. Die beddens is amazing!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asher Stable Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33, Oude Muragie Plaas, De Rust, Oudtshoorn, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8585a0bee87e0149a6a9e92ea32f5f6c606b65fd9d21e4eeabae47ed6afed97c20d2689ee0f7731cf209586ace3c951245e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Portion 33 of Farm Oude Muragie De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.488523 22.483648833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang