Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlene S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Strand feels like my home away from home. Beautiful apartment, very clean and updated. The view and sound of the sea were amazing. The host is very friendly and an excellent hostess. I will definitely book there any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Enjoyed it to the fullest. Home away from home. Value for money indeed. Clean, modern apartment and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekke. Die plek was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die naweek wat ek my vriendinne daar spandeer het, was voorwaar die lekkerste kuier nog. Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Die ontvangs en diens was tops/uitstekend. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Die woonstel was in goeie toestand met ons aankoms. Ek het nie besef dat die koffie wat ons gekry het, ons die hele naweek sou hou nie. En ons is "coffee holics". En baie dankie, die biskuit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane-lee L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

'n Vakansie om te onthou. Die vakansieplek is ordentlik en alles was in plek om die vakansie lekker te maak en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Everything you need! Very spacious, lovely sea view, close to the beach, very well equipped, neat, clean - everything needed, and more! Also excellent welcoming and very responsive to any questions - thank you, Ashley and Faith!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aadila P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Beautiful accommodation both inside and outside. The flat was beautifully finished and accommodated my family of 5 very very. Rooms are well sized so nobody got in anyone's hair. The view from the living room onto the beach was magnificent where beautiful sunsets were seen. Ashley was also very helpful with regard to meeting our needs regarding our laundry and check in time. Thank you for a lovely stay Ashley. We'll definitely recommend your place to friends and will make sure to book with you when we are back in the Western Province.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Ashley het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ons het heerlik hier gebly. Sal definitief weer daar tuisgaan. My skoonpa het 'n rolstoel nodig gehad en Ashley het vir my uitgevind waar ons een vir die week kan huur en dit vir ons gaan haal en gebring met ons aankoms. Sy het dit ook weer teruggeneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Netjies, ruim en definitief jou geld werd. Die akkomodasie wat bo ons verwagtinge. Netjies, veilige parkering, ruim en pragtige views. Kamers is groot en baie netjies. Definitief jou geld werd. Sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Vakansie. Uitstekende akkommodasie. Sal weer van die verblyf gebruik maak en aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ee9efd707174709e4998b6d84f1d7bec904c4c29df63f8ed60427e27a9066dc5efe4c9eae001422321ae5340bb0d668fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 408/409 Cape Town 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121108864897 18.831279873848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang