Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in 'n veilige kompleks in Beachweg, Strand. Die woonstel is oorkant die strand geleë, naby gewilde restaurante, supermarkte en 'n openbare swembadarea.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea sluit 'n groot kombuis, oopplan-eetarea en -leefarea in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Boonop word geriewe soos wit linne, wipvrye wit handdoeke, strandhanddoeke, 'n verwarmer, 'n waaier, ekstra komberse, 'n koffiesuier, koffie, suiker, melk en beskuit voorsien.

Die TV het Premium DStv en gratis WiFi. Daar word van gaste vereis om hul eie aanmeldbesonderhede te gebruik om toegang tot Netflix te verkry. Hierdie woonstel het 'n omskakelaar wat na die TV en WiFi aanskakel tydens beurtkrag.

Die kompleks bied ook 'n wasgoedgerief wat met muntstukke werk, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n tennisbaan en veilige parkeerplek met kringtelevisiekameras. Gaste kan 'n strandwandeling van 9 km gaan neem, gevolg deur Strand se bekende sagtedien-roomys. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch, en naby Somerset-Wes Winkelsentrum en die Stand Gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Charlene S
Gesin met klein kinders
5.0
Strand feels like my home away from home. Beautiful apartment, very clean and updated. The view and sound of the sea were amazing. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Patrick R
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed it to the fullest. Home away from home. Value for money indeed. Clean, modern apartment and well furnished.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Hester V
Saam met vriende
5.0
Lekke. Die plek was skoon en baie netjies.
Nov 2023
Karen D
Saam met vriende
5.0
Die naweek wat ek my vriendinne daar spandeer het, was voorwaar die lekkerste kuier nog. Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Die ontvangs...
Sien meer
Sep 2023
Zane-lee L
Gesin met klein kinders
5.0
'n Vakansie om te onthou. Die vakansieplek is ordentlik en alles was in plek om die vakansie lekker te maak en alles was daar wat ons nodig gehad het.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Donata Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley On Beach Tranquil Apartment 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ee9efd707174709e4998b6d84f1d7bec904c4c29df63f8ed60427e27a9066dc5efe4c9eae001422321ae5340bb0d668fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 408/409 Cape Town 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121108864897 18.831279873848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang