Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ashley On Beach Tranquil Apartment 204 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in 'n veilige kompleks in die Strand se Beach-weg. Die woonstel is oorkant die straat van die see af en is naby gewilde restaurante, supermarkte en 'n openbare swembad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die oopplanleefarea sluit 'n groot kombuis, eetarea en sitarea in. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Boonop word geriewe soos wit linne, wit handdoeke, strandhanddoeke, 'n verwarmer, 'n waaier, ekstra komberse, 'n koffiedompelpot, koffie, suiker, melk en beskuit voorsien.

Die TV het die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Daar moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om toegang tot Netflix te kry. Die woonstel het 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag aan die gang hou.

Die kompleks bied 'n muntaangedrewe wassery, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n tennisbaan en veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie. Gaste kan 9 km ver gaan stap op die strand en die Strand se bekende draairoomys koop. Die woonstel is ook net 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km van Stellenbosch en naby Somerset Mall en die Strand se gholfklub.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Charlene S
Gesin met klein kinders
5.0
Strand feels like my home away from home. Beautiful apartment, very clean and updated. The view and sound of the sea were amazing. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Patrick R
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed it to the fullest. Home away from home. Value for money indeed. Clean, modern apartment and well furnished.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Hester V
Saam met vriende
5.0
Lekke. Die plek was skoon en baie netjies.
Nov 2023
Karen D
Saam met vriende
5.0
Die naweek wat ek my vriendinne daar spandeer het, was voorwaar die lekkerste kuier nog. Ek sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Die ontvangs...
Sien meer
Sep 2023
Zane-lee L
Gesin met klein kinders
5.0
'n Vakansie om te onthou. Die vakansieplek is ordentlik en alles was in plek om die vakansie lekker te maak en alles was daar wat ons nodig gehad het.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley On Beach Tranquil Apartment 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 46, Welgelegen 408/409, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ee9efd707174709e4998b6d84f1d7bec904c4c29df63f8ed60427e27a9066dc5efe4c9eae001422321ae5340bb0d668fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 46 Beach Road, Welgelegen 408/409 Cape Town 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121108864897 18.831279873848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang