Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashley on Beach Deluxe Apartment 409

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Kusweg, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ashley on Beach Deluxe Apartment 409 is 'n selfsorg-woonstel wat na die see front en dit is op die strandfront in 'n veilige kompleks in die Strand. Dit is oorkant die pad van die strand, gewilde restaurante en 'n openbare swembad.

Die woonstel is op die vierde verdieping en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n lieflike sitarea met 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die woonstel spog met stylvolle en elegante dekor en luukshede soos witlinne, withanddoeke, strandhanddoeke, 'n verwarmer, waaier, ekstra komberse, koffiedomperlpot, melk en beskuite word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste, asook 'n TV met DStv Premium-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Gebruik asb. jou eie aanmeldbesonderhede vir Netflix. Die verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV en WiFi voorsien. Die woonstel bied see- en berguitsigte.

Gaste kan die wasgoedkamer op die tweede verdieping gebruik, asook die gemeenskaplike braaigeriewe en tennisbaan. Veilige parkeerplek met geslotekringtelevisie is beskikbaar.

Gaste kan die 9 km op die strand stap en Strand se gewilde draairoomyse geniet. Die woonstel is 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 22 km vanaf Stellenbosch, en naby Somerset Mall en die Strand Gholfklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 53 resensies vir Ashley on Beach Deluxe Apartment 409
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Donata Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 119

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 46, Kusweg, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ashley on Beach Deluxe Apartment 409 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 46, Kusweg, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b6a7bd081410ce7dcee672f466e7dc9240c2ddde3b0e8bf44888a681c895efc5c4d99271cb454e4ecd1cdd68edf5e681c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 46 Beach Road Welgelegen 409 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.121233 18.831177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang