Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AshTree GuestHouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 100 resensies vir AshTree GuestHouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
John K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K

Amazing place to stay.

Thank you for being a wonderful host. Your guest house is a great place to stay and we really enjoyed our stay.

Cheryl S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Half weg tussen Gauteng en die Kaap. Heel geskik.

Heel gerieflik, dankie.

Gene O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Lekker gekuier en heerlik geslaap.

Baie interessante gastehuis met lieflike dekor en kuns regoor die huis. Kamers was mooi ingerig en gemaklik.

Happy T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Happy T

Absolutely great and refreshing.

I got delayed on the way to Johannesburg from Limpopo. It was busy on Sunday, and then heavy rains happened, so it was a bit hard to drive. I called the accommodation to inform them that I may be a bit late for my check-in. When I arrived, I was a bit nervous, but I was received well with kindness. I was shown to my room and everything was explained as if I was on time. I felt really comfortable and welcomed. I always use the accommodation on my way back from Limpopo to Cape Town, and it has always been amazing. The improvements and renovations get better and better each year.

Michelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

The ideal stop over from Cape Town to JHB.

Was the ideal stop over from Cape Town to JHB.

Nicki M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicki M

Lovely little oasis half way stop.

We were really pleasantly surprised when we entered the property. From the outside we were wondering if we had made a big mistake. The owner was incredibly friendly and helpful. The common areas and room were decorated beautifully, clean and fresh. Hanover for us was a half way stop between Cape Town and Johannesburg for a night, and we felt that the accommodation was a little oasis in Hanover.

Adrian E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian E

Clean nicely kept.

Clean and the host was very friendly.

Antonie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Lekker gekuier by AshTree GuestHouse. Gerieflik en skoon en baie goed geleë.

Pragtige ruim plek in Hanover. Baie lekker gebly en Danie het mooi gekyk dat alles reg is vir ons. Alles netjies en goed ingerig, en veilige onderdak parkering. Sal beslis weer hier oorbly.

Marius Lubbe L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Lubbe L

Gerieflike verblyf en vriendlike diens.

Baie gerieflik. Die eienaar is baie vriendelik. Hy het uit sy pad gegaan om te akkomodeer.

Jaco W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Mooi, netjiese verblyf en vriendelike diens.

Sien sterre.

Gerdien H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdien H

Perfect for an overnight stay between JHB - CPT!

Quaint little town worth stopping over in - best pizza in the area!

Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie netjies en gerieflik.

Die ideale plek halfpad tussen Kaapstad en Pretoria vir oornag.

Riaan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Baie lekker geslaap.

Binne baie netjies, beddegoed baie lekker geslaap. Buitekant kort bietjie aandag.

Monique V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Welcoming, neat and clean.

Very welcoming and clean. Felt at home, definitely just a place to stay over for no longer than 3 days. Beautiful church.

Barbara F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara F

Overnight after returning from Kgalagadi.

Hanover is a cute, dusty little town.

Annette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Baie vriendelike gasheer en oulike plekkie.

Ons het die tydjie baie geniet en alles gehad wat ons benodig.

Sonja V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V

Rustigheid. Afstand na restaurante aangesien ons nie by die plek kon uitkom.

Ja. Karoo geselligheid. Stil. Mooi dorpie. Eienaar se honde is 'n probleem, want jy kan nie by jou plek uitkom nie. Hy moet eers honde gaan toemaak.

Cheryl D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl D

Danie was very friendly, helpful and warm, in spite of the cold weather outside.

Our stay was comfortable, accommodation clean, would not hesitate to stay at AshTree GuestHouse again.

Frances B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B

Awesome.

We had a lovely stay and will stay there again.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tapiwa Edward G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tapiwa Edward G

Beautiful place hosted by wonderful people.

My family and I enjoyed our stay. Our hosts were lovely and the rooms are nicely designed. Thank you Danie.

Gavin J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J

I found the place very comfortable.

Danie really made my wife and I feel at home and very helpful. Will go back there anytime when traveling down to Cape Town.

Elizabeth F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Gerieflik om te oornag op 'n lang pad. Alles wat mens nodig het en 'n lekker koppie koffie voor jy in die pad val.

Parkeerplek is veilig binne die erf agter 'n hek.

Frances H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances H

Very comfortable overnight stay.

Friendly welcome even though arrived late at night. Warm comfortable bed. Clean and spacious accommodation. Hot shower. Safe parking offroad.

Yolandie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Baie lekker.

Dit was 'n baie warm vervelkoming en baie netjies. Dankie.

Leon W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon W

Fine for an overnight stay.

Note the bathroom is not en-suite as advertised. The street outside the property was quite dark so I felt a bit uneasy leaving in the night.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Leon,
Sorry for the en-suite as advertised. I was not aware of it and have corrected it on the web.
I do have flood lights around the property. As for the streets we have asked the municipality for lights for the past three years.
Thanks for the feedback.
Regards,
Danie.

AshTree GuestHouse
Margo V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Rustig.

Dankie, het lekker gerus. Dankie vir hulp met motorband.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ek is bly as ons tot hulp kon wees.
Groete,
Danie van Heerden

AshTree GuestHouse
Ryno D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno D

Puik een aand se rusplekkie vir ons toer Kaap toe.

Die gasheer was baie vriendelik. Die plek was baie netjies gewees!

Christo S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo S

Was vriendelik ontvang, maar verblyf en geriewe was baie basies en over priced.

As gereelde reisigers en gebruikers van die webtuiste om besprekings te doen was ons hierdie keer teleurgesteld in die kwaliteit en standaard van die verblyf wat ons bespreek het. Ons het al baie beter geriewe teen dieselfde kostes gehad. Ons sal nie weer van hierdie plek gebruik maak nie. Hierdie gastehuis is totaal over priced.

Inus V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inus V

Baie rustige en huislike atmosfeer.

Sal beslis weer 'n draai maak by Danie en sy Moeder. Lanklaas so lekker geslaap op 'n enkelbed.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Volgende keer kry jy n dubbel bed !!
Vertrou julle het verder goed gery.

AshTree GuestHouse
Sue T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue T

What a delightful place to rest our weary heads.

The stay-over was delightful. The owner was very friendly and had a good sense of humour. He went out of his way to make us feel at home. The room was comfortable and clean and I would stay there again.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
We enjoyed having you and you are definitely a 5 Star guest.
Danie

AshTree GuestHouse
Ella B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella B

Baie aangenaam.

Geen probleme ondervind nie. Het die plek maklik gekry, is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies met die motor veilig op die perseel toegesluit.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons waardeer dit wanneer mense ons plekkie geniet en waardeer.
Vertrou dat ons weer van diens kan wees in die toekoms.

AshTree GuestHouse
Humphrey J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humphrey J

Lekker gerus.

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Skoon kamers. Veilige parkering. Word sterk aanbeveel.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Goeie dag Humphrey,

Dankie vir die terugvoer. ons is bly as ons gaste hier kan rustig wees.
Kom gerus weer!!!

AshTree GuestHouse
Jason D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason D

Welcoming guest house with friendly and helpful hosts.

Ashtree is good for a stopover. The hosts are very welcoming and friendly. The rooms are neat and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verwelkomende gastehuis met vriendelike en behulpsame gashere.

AshTree is goed vir oornagverblyf. Die gashere is baie verwelkomend en vriendelik. Die kamers is netjies en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

AshTree GuestHouse se terugvoer

It was a pleasure to host you Jason. Thank you for taking the time to do a review.

AshTree GuestHouse
Jan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan D

Ideaal geleë vir oorslaap tussen Kaap en Johannesburg.

Sien sterre.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons sien uit daarna om weer van diens te wees.
Welkom enige tyd!

AshTree GuestHouse
Cathy P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Great spot to stopover.

Baby and Danie were great hosts. Comfy bed and good place to eat just down the road.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Baie lekker om gaste soos julle te ontvang. Hoop ons sien julle weer een of ander tyd!

AshTree GuestHouse
John V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Ons was vriendelik ontvang en het behoorlik lekker geslaap!

Ons was drie volwassenes en die gasvrou het ons gooedhartig tegemoet gekom met 'n ekstra kamer. Ons kan definitief AshTree aanbeveel.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om terugvoering te gee.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

AshTree GuestHouse
Albert B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Uitstekende halfpadverblyf tussen Johannesburg en Kaapstad.

Dit is 'n uitstekende uitspanplek halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad in 'n vriendelike, hulpvaardige en netjiese omgewing en beveel ek dit aan vir enige reisiger wie 'n oornagrusplek soek.

Mariann W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariann W

Owners were extremely accommodating. Dog friendly with a fully enclosed garden.

See stars.

Cheri-lee G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri-lee G

Netjies.

Mooi lekker rustige plekkie met baie vriendelike ontvang, met ons aankoms. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is altyd bly as ons mense ons plekkie geniet.

AshTree GuestHouse
Joanie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie B

Gemaklik.

Baie hartlike ontvangs gehad - dadelik welkom gevoel. Baby het spesiaal vir my "decaf" koffie gekoop! Ons het heerlik warm en snoesig geslaap. Ons kon gebruik maak van die yskas in die kombuis. Het veilig agter hekke parkeer en die gastehuis was maklik om te kry. Die pizza-plek is 'n paar treë in die straat af, letterlik op die oorkantste hoek en ek kan dit aanbeveel.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons is bly dat julle ons plekkie geniet het, kom kuier gerus weer!

AshTree GuestHouse
Kendylle M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kendylle M

Rustige atmosfeer, sal definitief weer van julle gebruik maak.

Baie vriendelike gasvryheid ontvang, sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat van Johannesburg na die Kaap reis. Ruim huis, dit maak dit privaat per kamer, nie eers geweet daar was ander mense in die huis nie. Baie stil wat gehelp het om 'n goeie nagrus in te kry.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons wil graag dat ons gaste n goeie nagrus inkry, want ons weet daar lê n lang-pad voor die volgende dag. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

AshTree GuestHouse
Suzette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette B

Ruimte, netjies, al die nodige geriewe en vriendelike mense.

Vriendelik ontvangs in ‘n baie gemaklike, ruim huis. Baie veilige en stil area in die dorp. Halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg was dit vir die kinders ‘n belewenis om ‘n dorpie met stofstrate te beleef. Die gastehuis is loopafstand vanaf die besonderse NG-kerkgebou en beslis ‘n loer werd.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Altyd lekker om mense soos julle te ontmoet. Geniet julle vakansie, hopelik sien ons julle weer.

AshTree GuestHouse
Susanna E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna E

Heel gerieflik.

Netjiese plekkie, alles mooi skoon.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons is altyd bly as mense on plekkie waardeer.
Kom gerus weer!!

AshTree GuestHouse
Ben S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Netjies, skoon en gerieflik.

Vriendelike ontvangs.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie dat julle by ons oorgebly het, kom gerus weer.

AshTree GuestHouse
Donalene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donalene V

Skoon, skoon, skoon en gerieflik!

Tannie Baby is die vriendelikste, dierbaarste, gasvryste mens! Kamer en badkamer skitterskoon en gerieflik.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Wanneer ons die perfekte gaste kry, is dit so maklik om die perfekte gasvrou te wees. Ons hoop ons sien julle gou weer.

AshTree GuestHouse
Esther-marie Z - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther-marie Z

Baie netjies en rustig.

'n Rustige plekkie met netjiese verblyf.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is altyd bly as mense ons plekkie en ons dorp geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

AshTree GuestHouse
Elné D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné D

Baie netjies en skoon.

Baie lekker gebly by AshTree GuestHouse.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Baie bly dat u lekker gebly het, ons sien uit daarna om u weer te sien.

AshTree GuestHouse
Renette S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette S

Warm, huislike, vriendelike ontvangs en verblyf.

Baie vriendelike, warm, huislike ontvangs en verblyf ontvang. Skoon en netjies. Sal definitief weer daar slaap, baie veilig.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons geniet dit altyd om mense soos julle te ontmoet.

AshTree GuestHouse
Amelita R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelita R

Baie netjies en skoon. Eienaar baie hulpvaardig.

Die verblyf was baie mooi en skoon. Badkamers skoon en netjies. Regtig waarde vir geld.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons is bly dat julle ons huis geniet het. Mag 2018 vir julle net goedheid en guns verskaf.
Kom gerus weer.

AshTree GuestHouse
Marthie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie C

Baie aangenaam.

Die mense hier is nog mense-mense: vriendelik en gasvry. Hanover is 'n pragtige dorpie.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie Martie, ons is altyd bly as mense ons dorpie en gaste huis geniet. Hopelik kom julle gou weer hierlangs!

AshTree GuestHouse
Rushda N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rushda N

Beautiful, vintage guesthouse!

Baby was incredibly friendly! Beautiful, clean guest house. Will definitely recommend.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Thank you for taking the time to submit a review! I enjoyed hosting you and hope to see you again soon.

Regards,
Baby van Heerden

AshTree GuestHouse
Louis N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N

Heel goed toegerus en waarde vir geld.

Heel leker oornag en baie vriendelike mense.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Dankie dat u tyd geneem het om 'n resensie te doen.
Ons is altyd bly om positiewe terugvoer te kry. Voorspoedige wense vir 2018. Hoop ons sien julle gou weer.

AshTree GuestHouse
Johanna D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Goed geleë vir oorslaap.

Rustige, goedkoop maar kwaliteit-oornagplek met gasvryheid.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Julle is enige tyd welkom by AshTree GuestHouse.

AshTree GuestHouse
Philip V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Lekker.

Dit was lekker, baie dankie.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Sien uit daarna om julle weer te sien.

AshTree GuestHouse
Fred B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fred B

Indien jy bereid is om in losieshuis atmosfeer te bly, net die plek vir jou! Andersins bly weg.

Uiters teleurstellende verblyf, my eie skuld want is gewoond aan woonstel tipe verblyf en nie losieshuis nie. Maar my fout.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Daar word op LekkeSlaap se webtuiste blad aangetoon dat dit 'n gastehuis is en nie 'n woonstel nie.

AshTree GuestHouse
Stefan K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan K

Skoon, maar baie warm en baie muskiete.

Die kamers is baie netjies en skoon en dit was konsekwent in beide gevalle. Die groot probleem is die muskiete en hitte. Twee van die 4 kamers het dakwaaiers, maar dit is nie voldoende om die knaende muskiete weg te hou nie. Ek en my vrou het die eerste aand (op pad see toe) glad nie geslaap nie, want daar was geen waaier in ons kamer nie - die hitte was ondraaglik en die muskiete aanhoudend. Ek stel voor dat hulle 'n los laken onder die duvet sit sodat 'n mens nie net die duvet as 'n keuse het om onder te lê nie. Die ontvangs gedurende ons tweede verblyf was baie beter/vriendeliker as die eerste keer, waar ons nie baie welkom gevoel het nie. Ons het wel twee addisionele waaiers gekoop op pad terug, en dit het baie gehelp vir ons kamer, maar die ander gaste in ons groep wat in die ander kamer geslaap het was ernstig gebyt en gepla deur die muskiete, ten spyte van die dakwaaier.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Jammer dat Mnr Knipe nie welkom gevoel het die eerste maal nie. Ek het 17 mense in die gastehuis en slaapsaal gehad daardie dag. Ek probeer altyd om na almal se behoeftes om te sien.
Ek sê ook altyd vir almal dat ek gedurig in en om die huis beweeg, of in die kantoor, en om enige iets wat skort met my te kom bespreek. Ek kan nie iets reg stel as dit nie met my bespreek word nie. Ons het deur 'n hitte golf beweeg, daar is in 3 van die 4 kamers dakwaaiers. Die 4de kamer se waaier was deur 'n gas beskadig en omdat ek nie iemand kon kry om dit te vervang nie was daar 'n gewone waaier in die kamer. Indien hy vir my 'n laken kom vra het, sou ek dit met graagte gee. Ek het ook Doom en ander muskiet weerder op my tafel gehad, maar omdat mense my skakel en sê hulle het asma of is allergies, of daar is babas in die huis, verwag ek dat elkeen na hulself sal omsien. Ek het 2 maal reg om my huis laat spuit teen muskiete, maar dit is in die hele dorp. Ek voel ek het gedoen wat menslik moontlik was.





AshTree GuestHouse
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sonika C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonika C

Gemaklik.

Mooi skoon en netjies. Kort net 'n verwarmer in die kamer.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Jammer vir die ongerief. Ek was in Namibia en het iemand gehad om waar te neem. Daar is ekstra verwarmers vir die kamers in die kantoor.
Baby van Heerden

AshTree GuestHouse
Albertus D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus D

Die vriendelikheid en behupsaamheid van Baby was oorweldigend.

Die eerste keer in my lewe in Hanover. Die gemeeskap is só gasvry. Die omgewing is só rustig. Pragtige besienswaardighede. Die besoek aan die karaktervolle hotel was eweneens die moeite werd.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Thank you Albert ! We do enjoy guests who appreciate us and our Town.
Would love to host you any time again.

AshTree GuestHouse
Belinda A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A

Perfect overnight stay!

Good, friendly atmosphere! Nice accommodation with secure parking!

Emma B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emma B

Was welcomed by owner.

Everything was in order in rooms.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Thank you!
We appreciate your feedback.

AshTree GuestHouse
Marilize B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilize B

Pleasant stay, easy to find, close to N1.

Comfortable stay, spacious room.

John G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Baie nice.

Die ontvangs was baie nice. Die kamers is ruim met alles wat enigiemand nodig het. Alhoewel dit ongelooflik koud was buite het die kamers gesorg vir genoeg warmte om 'n heerlike nagrus te geniet. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Mandi B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi B

Baie lekker gebly by 'n interessante en unieke dorpie.

Baby en Susan was baie gasvry en het ons tuis laat voel, hulle was ook baie behulpsaam. Die kamers is netjies en het al die geriewe wat ons benodig het. Die dorpie is stil, maar baie interessant om in rond te loop. Ons het veilig gevoel en sal definitief weer daar bly.

Julius D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius D

Was baie vriendelik ontvang. Het na alles gaan kyk asook die trappies geklim. Alles besonders geniet!

Was bietjie bekommerd oor omgewing toe ons by Hanover aankom, maar het gou van alles vergeet na 'n gulde ontvangs. Het rustig geslaap ...

Jolanda A - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda A

Netjies.

Skoon en netjies, goeie oornagverblyf.

Johan B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie skoon en netjies.

Die verblyf is baie basies dog pynlik skoon en gerieflik. Ek het ook gehou van die veilige parkering. Onthou net, daar is geen ontbyt by die gastehuis self nie. Die hotel en die eetplek langsaan is egter heel gerieflik vir ontbyt. Die heerlikste pizzas is te koop by die eetplek direk oorkant die straat vanaf Ash Tree.

AshTree GuestHouse se terugvoer

Ons doen wel ontbyt en aand etes, maar dit moet voor-af bespreek word.
Meeste gaste ry baie vroeg, aangesien hulle nog + - 700 km moet ry en nie wil tyd mors om vir ontbyt te wag nie. Ek sou graag voorstelle wou hê dat dit nie so "basies" is nie en wat by die tarief sal aanpas.
Groete.
Baby van Heerden

AshTree GuestHouse
George W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George W

Baie gasvry!

Baie skoon, aangename verblyf. Etes by hotel of restaurant langsaan.

Heli M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heli M

Netjiese oornag-akkomodasie.

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers in 'n mooi tuin waar ons rustig kom kuier en die aand se stilte kon geniet. Smaakvolle aandete! Die omgewing was ook interessant en ons het veilig gevoel om te gaan stap. Dankie aan die mense by die gastehuis.

Koos V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Lekke oornagverblyf tussen die Kaap en Gauteng.

Vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer, veilige parkeerplek binne die erf, netjiese kamers en lekker groot badkamer. Lekker huislike atmosfeer.

Corne H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corne H

Geen warm water die oggend om te stort nie.

Gekompliseerde reëlings t.o.v. van oop- en toesluit.

Leon T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon T

Goeie waarde vir geld!

Als reg, 'n lugversorger vir die somer sal dit perfek maak.

Rudi B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Vriendelike diens, netjies en gerieflik!

Vriendelik ontvang deur eienaar en haar dogter. Inligting ontvang t.o.v. eetplekke, toer deur NG Kerk, ens. Netjies, gerieflik, veilige parkering - word aanbeveel.

Marion H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion H

Excellent

Excellent service and accommodation at Ashtree.

Karina F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina F

Baie vriendelike en hulpvaardige vrou gewees.

Sal weer daarheen gaan!

Anmare R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmare R

Hartlike ontvangs - baie netjiese en skoon kamer asook badkamer!

'n Goeie oornag-gastehuis!

Jacques M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Vriendelike, rustige verblyf. Die ontbyt was heerlik!

Sal beslis weer op Hanover by Ashtree oorslaap. Geniet die skoon water, lug en vriendelikheid van die Karoo waar ek grootgeword het.

Leon J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Gasvry en het aan al ons behoeftes voldoen.

Sal weer daar oorbly. Tannie Baby was baie gaaf en sy is geensins in jou pad nie. Baie skoon en netjies.

Cynthia F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia F

Interesting place

Lovely accommodation and wonderful people, to me the only negative was the location.

Jan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Soekie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie S

Ten spyte van die hartseer wat die gasvrou beleef het, is ons gasvry ontvang.

Baie rustig geslaap en kon uitgerus verder ry.

Lize D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lize D

As ek weer daar moet slaap, ry ek eerder deur.

Badkamer was apart van ons kamer, daar was geen TV (vir jong kinders is dit nodig). Ek het gereël vir aandete, maar toe ons daar kom was daar geen aandete voorberei, die koffie / tee stasie is baie basies, geen yskas in die kamer. Vir iemand met jong kinders, was die Doberman hond 'n bekommernis. Ons kamerdeur kon nie sluit nie. Ek sou veel eerder bietjie meer betaal en meer kry. Die fotos op die webtuiste is misleidend. Ek sal dit glad nie aanbeveel vir enigiemand nie, voel of jy in iemand anders se huis tuisgaan. Ek kan wel sê die mense was baie vriendelik.

Ken B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ken B

Moes 'n groter dorp gekies het.

Hanover is 'n klein dorpie en mens kan seker nie 'n hoogstaande gerief daar verwag nie. Die kamer was ten minste netjies en skoon.

Miggie V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miggie V

Huislike atmosfeer.

Die gasvrou was baie vriendelik en laat mens tuis voel. Die opset is nie luuks nie, maar die kamers en badkamers is netjies. Sakpas verblyf!

Monica L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Baie skoon en netjies.

'n Welkome stop tussen Gauteng en die Kaap. Ons het goed geslaap die aand vir die volgende dag se terug rit Kaap toe.

Engela W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela W

Baby het ons baie welkom laat voel. 'n Lekker nagrus na 'n lang reis.

Baie dankie vir jul gasvryheid.

Charles L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles L

Ons het 'n lekkegeslaap!

Gerieflik ingerig, eetplekkie oorkant die straat en winkeltjies naby, oulike dorpie. Ideale oorslaapplek.

Adam S - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S

Die verblyf by â??Ash Treeâ? was baie aangenaam so-ook die eienaars.

Gedurende die laat aand het ons die dorp plat geloop en waarlik waar die hele plek was skoon. Dit was regtig â??n aangename verrassing.

Charlotte O - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte O

Ons is ontvang met egte karoo vriendelikheid

Alles was baie skoon en netjies en die kos was heerlik. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.

Marion H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marion H

Pleasant and welcoming

Breakfast was delicious and Baby was very welcoming. I've also booked our return trip.

Jacques S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Vriendelik en gemaklik.

Dit was baie aangenaam.

Kobus V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Die gashere was warm met ontvangs en gasvry. Die karoo is vrek koud.

Gelukkig kon ons met Baby en Dawid as geesgenote lekker gesels. Baie seën vir julle.

Peter S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S

Aangename, rustige atmosfeer met heerlike kos!

Verblyf kan aanbeveel word. Die kamer was skoon, netjies en met die nodige geriewe toegerus. Aandete en ontbyt kan aanbeveel word.

Magda P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda P

Nie sleg nie.

Dis jammer dat ons nie gewaarsku is dat die water in die pype oornag mag ys nie. Daar was dus geen water die oggend nie.

Tondani M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tondani M

Very clean environment & friendly host

A place I would re-visit in the future!

Linda C - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C

For a stop over with peace and rest.

I would recommend this guesthouse to anyone that needs a quiet place of rest. Very neat and tidy and I really felt at home as the owners are friendly. Thank you for a great stay!!!

Johan B - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Friendly people and good value for money

We can recommend Ash Tree guesthouse, the location is superb!

Gavin C - Mei 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin C

A lovely country stop on the N1

Ash Tree Guest House is a fine example of the type of South African country hospitality, something which has been lost in many of the larger towns on the N1, and Bay Van Heerden the matching hostess. Nothing is too much trouble and should you eat there she does a fine "bord kos" with all that one would expect from the Karoo. The rooms have everything which one needs (my room had a great shower which is wonderful after a day on the road ) and have a great homely feel to them. For bikers, an ideal stop as they have a large firm surfaced back yard, most of it coverered, for safe parking.

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436553d4b243353c76a406ed3ab4052225883554f8d729b964ecc13786279bc5ff13e98f6cd482f48826dbaece2cd4109550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 10 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -31.06887036235 24.442498683929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang