Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Madelein B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig, baie spasie, diere om jou. Amazing mense wat uit hulle pad gaan vir jou. Amazing akkommodasie. Amazing mense. Het lekker gebly. Perde om jou. Baie om te doen. Was so rustig jy kan die stilte hoor. Baie spasie vir die kinders om te speel. Gaan definitief terug om weer daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat
Baie dankie. Kom gerus weer!

Chantel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Asemrowend, rustig en ontspannend. Die kinders het dit geniet om op die plaas rond te hardloop en met die honde te speel. Hulle was mal daaroor om die perde te versorg en te borsel, hulle kos te gee en op hulle te ry. Karen en Werner het ons plaas vakansie so opwindend gemaak. Ons het die mooiste sonsak gesien oor die meer. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is 'n klein verborge juweel. Bietjie vrede op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat
Baie dankie

Ronet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Peaceful & inspiring. Stunning space. Lovely hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
The Peacock Cottage @ Ashwini Retreat
Thank you

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-laan, Hoogekraal, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638888015b04c002bfa9cf43ab445f2fcae603aa398a8e65dde0eb03e3bc0e354925b92c54fe4f967281394d7e295a893be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Lake Avenue Hoogekraal 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976003619816 22.776703233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang