Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Dorothy/David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Denise C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C

Versteekte juweel.

Ons was aangenaam verras. Die foto's doen nie die pragtige plek geregtigheid nie. Staf is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is lekker ruim en netjies. Elke kamer lei na 'n klein stoepie met lowergroen grasperke.

Dirk L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Netjies, skoon en goeie diens.

Die kamer was baie netjies en soos op die foto's. Aandete en ontbyt was baie lekker en die staf was baie vriendelik en diens was goed. Enigste klein probleempie was die geiser wat nie genoeg warm water gehad het vir die spa-bad nie, ons het dit soort van opgelos met 'n paar ketels warm water. Ek hoop dit was net 'n "once-off" fout wat nou uitgesorteer is, volgende oggend lekker stort gehad.

Chris M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chris M

Vriendelike personeel, goeie kos.

Ontbyt vir tweede persoon in kamer is nie ingesluit nie. Kamers is nie klankdig en geraas van buite in gange is baie steurend. Definitief nie waarde vir geld nie.

Amanda N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N

Puik en vriendelike diens.

Ashwood Guesthouse and Spa se personeel, van die sekuriteitswag regdeur tot die dame wat jou kamer diens was baie vriendelik en professioneel. Daar was altyd 'n vriendelike gesiggie en dit het ons sommer baie tuis laat voel. Die gastehuis is baie sentraal en minder as 5 min weg van die naaste winkelsentrum en tog is dit in 'n area geleë wat dit lekker stil en rustig is, jy voel amper asof jy op die plaas is. Die beddens was veral puik, dit het gevoel asof jy op 'n splinternuwe bed slaap. En hulle ontbyt was net so lekker met die Chef wat self kom hoor wat jy wil eet. Ons gaan vir seker weer daar oorbly as ons in Bloemfontein is.

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei se terugvoer

Hallo Amanda,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon hê, en ons sien waarlik uit na julle volgende besoek aan Ashwood. Kontak ons gerus enige tyd.
Vriendelike Groete,
Werner

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-weg 45, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4bdd28c7cc1175ea47b19149d1f4bc650ad6b1bd64c70e38ddd6aa26ea76e2464716ba76229aad3254f5a6c84065ece8023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 45 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.052826800622 26.152808138376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang