Askop Hilltop Farm House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 3, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R2 340 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Askop Hilltop Farm House is 'n ekovriendelike vakansiehuis wat teen die heuwel van 'n plaas in Crags, Plettenbergbaai geleë is. Die huis het 'n manjifieke uitsig oor die skouspelagtige platteland en die see.
Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is op die tussenverdieping en het 4 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die gaste in die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitebad met 'n asemrowende uitsig oor die valleie in die verte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele, en hierdie area lei verder na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die huis gebruik sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie en gebruik ook reënwater.
Die glasstapeldeure lei na 'n houtdek wat om die huis strek en braaigeriewe het. Dit spog ook met 'n lieflike uitsig oor die omgewing, wild, voëls en leeus en daar is ook bekende besienswaardighede naby. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Askopweg 3, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Askopweg 3, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang