Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aspen Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alaë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Aspen Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charlotte V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V

Onvergeetlik!

Uitstekende akkommodasie, die eienaar is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Eenhede word nie op Sondae bedien nie, maar sy het soveel moeite gedoen en nog steeds die eenheid op haar eie laat bedien al het ons gesê dis nie nodig nie. Ons beveel reeds die akkommodasie vir vriende en familie aan en sal definitief weer daar oorslaap.

Aspen Guest House se terugvoer

Thank you, Hope to see you soon.

Aspen Guest House
Nicolien C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien C

Awesome

Was so lekker rustig.

Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Sakpas waarde.

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Darren E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darren E

Outydse gasvryheid en rustigheid.

Gasvryheid en mooiste ligging. Sal beslis weer daar bly.

Elsa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S

Heerlik, rustig.

Baie rustig, stil en goed geleë.

Daniel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel H

Om net te kan afskakel verg 'n doelbewuste besluit.

Was rustig en ontspanne. Goed geleë vir die paartjie wat nie gesteur wil word nie en net wil afskakel. Lekker gelees en gerus.

Aspen Guest House se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves.

Aspen Guest House
Michelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle P

Not worth the money.

Very basic accommodation. We stayed in the den, which is the only pet-friendly unit. It's very small and outdated. The TV is an old box-type one, and the remotes don't work. The bath is badly scratched, and the shower is tiny. On the good side, it's well located.

Kevin F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F

Baie lekker gebly.

Ek het baie lekker gebly tydens die Amohela bergfietsresies. Alea is baie vriendelik en het my baie goed ontvang, het my mooi alles verduidelik. Ek sal weer hier kom bly as ek in Clarens is. Die ligging is perfek en mens kan sommer loop tot by die middel van Clarens waar al die restaurante en winkels is.

Gillian H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian H

Quaint cottage with comfortable rooms and lovely setting.

The walls between the rooms were such that you could hear your neighbours talking in the adjacent room. There was a load-shedding test in the vicinity of Clarens which caused us to have limited power the whole of the day of arrival and the night.

Jóhann T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jóhann T

Lekker koud in Clarens!

Alles was reg met die verblyf.

Henrietta E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta E

Ongelooflike ervaring.

Vriendelike gasvrou en hulpvaardige personeel. Snoesige woonstel. Ek moet ook noem: spieëls en muurproppe op die regte plekke! Dit was werklik heerlik.

Aspen Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteunig. Julle was model gaste.

Aspen Guest House
Margaretha E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha E

We only stayed overnight. Everything was perfect! No complaints at all! Alae is such a kind and helpful person.

Wonderful, so beautiful! Love this guesthouse.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Odelia T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odelia T

Heerlik.

Lekker verblyf, stapafstand van die hoofstraat. Pragtige omgewing.

Heinrich L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L

Baie lekker, die gasvrou is baie vriendelik.

Sal graag 'n paar goed wil uitlig. Hulle moet 'n afdak bou by die patio om die reën uit te hou.

Marianne R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne R

Baie lekker.

Water was net koud na die eerste persoon gestort het.

Michelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Michelle D

Uiters teleurstellend.

Absoluut geen diens ontvang nie, die prys het opgegaan met 'n belaglike bedrag en daar was nie eers ontbyt bedien wat vorige kere wel die geval was nie. Kan nie slaap nie, want die rotte hol so rond deur die nag. Absoluut onaanvaarbaar.

Jason D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

Relaxing and peaceful stay, at the foot of the mountain close to town.

Great little place, we stayed for 1 night. Also had our dog with us. Close to the mountain and river, yet just as close to the town square. Thank you!

Robyn B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Amazing and comfortable stay! Beautiful location right next to the mountain.

We were welcomed with big smiles. The room was super comfy and clean. I can't fault it in any way! I highly recommend this place. Thanks for having us!

Ivan J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Pragtige uitsig en naby alles.

Pragtige uitsig, naby alles, vriendelike personeel en baie netjies.

Ronél H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél H

It is a fabulous place to stay and we will definitely stay there again.

We stayed in the nature room and the bed was top class. Everything was lovely. Spacious and comfortable room. The staff was very friendly and accomodating.

Johané D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané D

Gemaklike blyplek met die mooiste uitsig en naby aan die square.

Kamers loop uit die huis, maar het skuifdeur na buite. Die uitsig is pragtig oor die berg. Klipgooi van die square met al die winkels en restaurante.

Dalida V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalida V

Heerlike verblyf - alles wat nodig is.

Heerlike opsie vir 'n groep of individue wat blyplek soek. Gasvrye en warm verwelkoming. Sal weer terugkom!

Christiaan F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan F

Onvergeetlik!

Was baie skoon en netjies. Ons het baie welkom gevoel.

Jan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie lekker, stil en rustig.

Baie lekker, stil, rustig omring deur die mooiste natuurskoon.

Lizel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Baie lekker wegbreek.

Van die aankoms was ons gasheer John baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers, beddegoed en handdoeke skoon en netjies. Lekker koffie, tee en sjerrie in kamers. Omgewing pragtig. 5 Ster verblyf en waarde vir geld.

Aspen Guest House se terugvoer

Baie dankie Ek bly julle het jul tyd geniet.

Aspen Guest House
Kirsten W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W

They went above and beyond to accommodate us. Beautiful garden and great location!

Incredibly hospitality and a beautiful view!

Arthurnleonard W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthurnleonard W

Bestuur het ons baie vriendelik ontvang. Die bestuur was baie hulpvaardig. Sal definitief weer daar oorslaap.

Baie lekker gebly. Goed geleë, baie naby aan die dorpie. Kamer baie netjies en skoon. Bestuur baie vriendelik en behulpsaam.

Quentin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin V

Baie skoon en netjies.

Loopafstand van dorp af.

Jarita K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jarita K

Netjiese, goed ingerigte kamer met 'n fantastiese ligging.

Sal die gastehuis aanbeveel, dit het alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Die gastehuis is stapafstand van Clarens se eetplekke en winkeltjies af.

Aspen Guest House se terugvoer

Dankie. Bly julle is tevrede en het dit geniet.

Aspen Guest House
Bruce H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H

Quiet and comfortable, but still conveniently close to town centre, restaurants.

Very comfortable room. Although advertised as self-catering, insufficient crockery, cutlery or utensils for this purpose. We carry our own, but overseas visitors might find this an issue. Manager took good care of us, including parking his own bakkie behind our "takeaway" Fortuner at night as a security measure. Much appreciated! Bathroom downlighters not working - should be checklist item before guest arrival.

Aspen Guest House se terugvoer

Good day
You booked the Nature room which is a room only facility. It is not Not a self catering facility and therefore there were no kitchen utilities.
We provide facilites for braai
Regards
Alae

Aspen Guest House
Sharmane M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M

Lekker geslaap, alles was netjies en die gasvrou was baie vriendelik.

Baie dankie - daar was alles wat nodig was om dit 'n onvergeetlike oorslaap te maak. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Ammi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi S

'n Heerlike ervaring - met alles en meer wat ons nodig gehad het!

Ons was 'n groep vriende met motorfietse en het oorgenoeg veilige parkering gehad. Die kamer is uniek versier en die gasvrou wonderlik. Dit het gevoel soos huis.

Danie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Fantasties .

Baie vriendelik, vrygewig en professioneel. Sal beslis teruggaan.

Jaco D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Lekker slaapplek gewees met braai-area en goeie geriewe.

Sien sterre.

Marelize R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize R

Skoon, netjies en goeie ligging.

Netjies, skoon en waarde vir jou geld. Lekker naby alles. Loopafstand. Stil en voel soos op 'n plaas. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Fanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Netjiese verblyf.

Baie netjiese en gasvrye gastehuis.

Loune M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loune M

Wonderlike ligging, skoon en netjies.

Aspen Guest House is skoon, netjies en word sterk aanbeveel.

Fasie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fasie S

Rustig.

Sien sterre.

John L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John L

Warm friendly, hospitable - a thoroughly repeatable event.

This is the third time I have stayed at Aspen. Each time has been special and I will stay there again when I go back to Clarens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm, gasvry en vriendelik - 'n ervaring om te herhaal.

Dis die derde keer dat ek by Aspen bly. Elke keer was spesiaal en ek sal aanhou om hier te bly as ek Clarens toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nadia P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P

Pragtig mooi.

Ons was vir twee aande by Aspen. Die gastehuis is naby aan die hoofstraat en ook presies reg geleë dat dit lekker rustig en stil is. Wonderlike mooi uitsig! Gasvrou was fantasties. Baie dankie!

Ray M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ray M

Baie stil area.

Self-catering eenheid is baie lekker.

Ilze R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R

Uitstekende verblyf en gasvryheid.

Sien sterre.

Dawid M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Ons het die verblyf baie geniet.

Die vertrek wat ons bespreek het was ruim, met al die toerusting wat jy verwag van 'n selfsorg-eenheid en meer. Die ontvangs was baie goed, die twee slaapkamers, sitkamer/kombuis en badkamer was skoon netjies, funksioneel en oor die algemeen baie aangenaam. Ek sal vir seker weer hier bly aan die voet van die berg.

Susan W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

A friendly welcome, comfortable bed and delicious breakfast.

See stars

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike verwelkoming, gemaklike bed en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rene V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Gasvry, bekostigbaar, lekker ontbyt, pragtige uitsig.

Sien sterre.

Daan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B

Beter sal jy nie kry.

Professionele behandeling, privaatheid word gerespekteer, voel veilig en moet sê alle verwagtinge oortref. Personeel uiters bekwaam. Wens ons kon langer bly.

Aspen Guest House se terugvoer

Thank you we appreciate it.

Aspen Guest House
Louisa W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa W

Besonderse lekker ervaring!

By Aspen Guest House het ek en my vriendin 'n besonderse ervaring gehad, vriendelike diens, smaaklike ontbyt en cosy kamer! Die gemeenskaplike area met kaggel was so lekker om by te ontspan en die ligging teen die berg en loopafstand van alles wat perfek! Die gasvrou en haar staff sal my definitief weer sien! Puik!

Annalize V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize V

Gerieflike oornagplek.

Skoon en netjies, vriendelike ontvangs. Privaat area om te braai en stapafstand van dorp.

Jeanette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette K

Gastehuis is aangenaam, gerieflik en sentraal geleë.

Vriendelike gasvrou wat gaste baie welkom en tuis laat voel. Gerieflik ingerig.

Aspen Guest House se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit.

Aspen Guest House
Veronica V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V

Vriendelike ontvangs, netjies en ontbyt was heerlik.

Vriendelike ontvangs by aankoms. Gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en geriewe mooi en netjies en lekker warm water. Ontbyt was heerlik.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDk3YjJkLWQ4MTEtNDQyMS05OWJiLTc1YWE1ZTA2MjdhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 425 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512466 28.418129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang