Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aspen Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2024 tot 16 Des 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aspen Gastehuis is in Clarens tussen die berg en die rivier geleë. Die perseel grens aan die berg en die rivier wat deur die dorp vloei vorm die grens. Dit maak die gastehuis die ideale plek om na te ontsnap om te ontspan.

Die gasvrou, Alae Grabe, en haar 2 Deense honde, Picasso en Sky, woon op die perseel en sien daarna uit om gaste by die gastehuis te verwelkom.

Wanneer gaste by Aspen arriveer, is dit reeds die begin van 'n onvergeetlike ervaring. Die kaggel by die ingang maak die huis én hart lekker warm. Aspen Guest House het 'n knus gemeenskaplike sitkamer en leeshoekie met 'n kaggel en baie boeke om te geniet.

Aspen se gastekamers is ruim en elkeen is volgens 'n spesifieke tema versier. Met name soos Music, Writer, Nature, Artist en Quilters Den kan jy verseker wees van 'n unieke ervaring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt kan op versoek bedien word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charlotte V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! Uitstekende akkommodasie, die eienaar is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Eenhede word nie op Sondae...
Sien meer
Feb 2024
Nicolien C
4.8
Awesome Was so lekker rustig.
Mei 2024
Chris L
Saam met lewensmaat
4.8
Sakpas waarde. Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Mrt 2024
Kevin F
4.8
Baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly tydens die Amohela bergfietsresies. Alea is baie vriendelik en het my baie goed ontvang, het my mooi alles...
Sien meer
Mei 2023
Darren E
Saam met lewensmaat
4.6
Outydse gasvryheid en rustigheid. Gasvryheid en mooiste ligging. Sal beslis weer daar bly.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alaë Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Aspen Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 425, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDk3YjJkLWQ4MTEtNDQyMS05OWJiLTc1YWE1ZTA2MjdhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 425 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512466 28.418129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang