Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aspen Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aspen Guest House bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in die hartjie van Centurion en is ideaal vir korporatiewe sowel as ontspanningsreisigers aangesien dit naby al die groot winkelsentrums en snelwegroetes geleë is. Die eiendom ervaar nie kragonderbrekings nie aangesien dit naby die Gautreinlyn geleë is.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed wat almal toegerus is met kwaliteit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 1 van die kamers het 'n bad. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. 1 van die gastekamers het privaat toegang tot die swembadarea.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea waar gaste ten volle kan ontspan en son kan vang terwyl hulle 'n braai geniet. 'n Gedeelde oopplan-eetkamer en -sitarea is ook beskikbaar vir klein vergaderings en konferensies. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hermann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Aspen Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aspen-singel 90, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e8b6ca9409f1acc9708677277198e4532df5519eb1668af07b9dfb0991a8ed73edd8fc48543cc5d555e8faf538d51eee36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 90 Aspen Crescent Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.864076217271 28.183631130025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang