Aspersie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 32, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Aspersie is 'n bekoorlike kothuis in Paternoster en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf stapafstand vanaf die strand en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat 'n ontspannende vakansie soek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elj 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 841
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mosselbankstraat 32, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 32, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang