Assagay Forest Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams-straat 4, Assagay, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 800 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Assagay Forest Lodge is 'n selfsorglodge op 'n privaat plaas sowat 7 km vanaf Hillcrest in Kwazulu-Natal. Dis ideaal vir 'n groep wat op soek is na gerieflike en rustige verblyf weg van die stad se gedruis af.
Dié smaakvol versierde lodge het 5 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n koningin- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuisie met basiese toebehore, maar gaste kan ook etes reël teen ekstra koste. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en langsaan is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is 'n speletjieshoekie in die huis en die leefarea het deure wat lei na 'n groot dek met 'n swembad en braaigeriewe. Gaste kan gerus 'n entjie in die inheemse tuin en bos gaan stap en daar is heelwat piekniekplekke waar jy kan uitspan.
Assagay Forest Lodge is naby die Shongweni Perdryklub en Summerfield Perdry-Akademie, asook ander besienswaardighede in die Valley Of 1000 Hills.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sharyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Williams-straat 4, Assagay, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Assagay Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Botha's Hill Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams-straat 4, Assagay, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang