Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegaaibosch Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Assegaaibosch Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonique W

Pragtige plek.

Pragtige plek met uitsonderlike uitsig.

Henrietta N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N

Excellent stay.

Excellent stay with great food. We liked that there was a games room for entertainment.

Amanda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Vriendelik en netjies.

Vriendelik en netjies.

Hannes F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes F

Stil, rustig en heerlike plek om te ontspan. Baie vriendelike personeel.

Dit was 'n aangename verrassing om so 'n vriendelike, ontspanne en aangename atmosfeer te ervaar op ons reis na die noorde toe. Vanaf ons aankoms, waar ons baie vriendelik ontvang was, tot ons vertrek was die personeel altyd baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die restaurant wat met ons ete bedien het, kan met die beste meeding. Baie dankie aan almal by Assegaaibosch.

Adriaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan V

Baie netjies.

Onverwagse, ekstra kostes. Ontvangs nie baie vriendelik.

Fiona M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M

Very comfortable stay in beautiful buildings and surroundings.

I enjoyed the quiet of the manor house, with a full day's driving ahead the next day. The only suggestion is that at least one of the windows per bedroom is furnished with some sort of guard to keep the monkeys out. Sleeping with all the windows closed is not ideal.

Yvonne E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E

Het heerlik oornag. Kos was baie lekker. Sal weer daar kuier.

Netjies en skoon. Baie gerieflik sal weer daar oornag.

Andries V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie mooi daar en alles was baie netjies.

Ons het heerlik in die buite-area by die swembad gesit en kuier terwyl dit nie so koud was nie, dit was baie netjies daar en die deur van die kamers af na die swembad area is 'n groot pluspunt en baie lekker. Die aandete was baie lekker en die diens uitstekend en baie vriendelik. Ons het ook heerlik geslaap. Baie dankie.

Barry P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

Wonderfully accommodating hosts.

Great location for the work I was involved in with stunning views of the mountains, great mountain biking and hiking trails in the area and typical Karoo hospitality when it comes to the meals and quantities for each serving.

André M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André M

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer (bederf in Honeymoon suite) aangename verblyf.

Alhoewel nie heeltemal rolstoelvriendelik het bestuur uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en so gerieflik moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Ria E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E

Awesome.

Kan aanbeveel. Hoë standaard. Vriendelike personeel. Kos was baie lekker. Kamers baie netjies.

Johannes B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Skoon, rustig met ongelooflike vriendelike staf.

By die plek raak jy rustig . Die kamers is groot en modern. Kos is baie lekker en staf baie vriendelik. Hier kan jy net lekker ontspan.

Clinton S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton S

Enjoyed your the quietness.

We enjoyed our getaway, the peace and quietness!

Hermien V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien V

Just one night passing through for work.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net vir een aand oorgebly vir werk.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dorette V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Rustig.

Heerlike, rustige verblyf in 'n mooi omgewing. Redelik aktiwiteite beskikbaar.

Nicky V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Lekker vir kinders en natuur mense.

Die bospaadjie was Fantasties vir 'n stap of “trail run”. Baie dinge vir kinders om te doen (swem, speel).

Johan L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Ons het baie lekker gebly met goeie diens.

Die geriewe benodig aandag. Bietjie meer aandag moet gegee word aan die swembad se voorkoms en geriewe wat al verweer is.

Assegaaibosch Country Lodge se terugvoer

Hallo,
Baie dankie vir jou resensie van Assegaaibosch Country Lodge. Daar word redelike groot veranderinge en opknapping vir 2016 beplan, wat reeds begin het met die bou van die nuwe saal wat binne in die bos is. Ek neem aan julle het die pragtige Forrest Walk gedoen?
Die tweede fase behels verskuiwing van die kombuis en eetsaal en skepping van 'n gimnasium. Die skuiwe / verbouings en opknapping behoort alles klaar te wees in die volgende agt maande. Hoop om julle by die nuwe Assegaaibosch te verwelkom.
Groete,
Anton (eienaar)

Assegaaibosch Country Lodge
Izelle B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Asemrowend in stille natuurskoon met goeie gasvryheid.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Kos was fantasmagories, asook die verblyf daar. Ons sal definitief weer daar bly.

Marna B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Puik diens en gasvryheid. Sal graag weer daar bly.

Met ons aankoms het Frans uit sy pad gegaan om aan ons behoeftes te voorsien.

Liesl V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V

Beautiful!

Assegaaibosch is set in a beautiful part of our country. Forest, streams, fresh air, great staff and all you need to rest and relax on site! Thank you!

Tiaan G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan G

Goeie waarde vir geld.

Die bestuurder het moeite gedoen om besoek so aangenaam as moontlik te maak. Ek sal moeite doen om weer te gaan.

Hannelie J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie J

'n aangename verassing tussen die berge !

Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf by Assegaaibosh het ons verwagtinge oortref. Puik skoon kamers. Aangename ambiance en n heerlike ontbyt

Millicent B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Millicent B

Pragtige ligging, gemaklike verblyf, smaakvolle kos!

Ons is vriendelik verwelkom deur Fritz by ontvangs. Die kamers is ruim en beddends gerieflik. Pragtige ligging, en sal weer by Assegaaibosch oornag.

Vanaf
Vanaf R1 372
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 372
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a28510e3bd7f9c665069f8868a31c460af529bc771ac7059232a2a9d5268f378041d1facff3e87d88d59fe5d46666f9aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 372 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang