Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegaaibosch Country Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Domonique W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plek. Pragtige plek met uitsonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent stay. Excellent stay with great food. We liked that there was a games room for entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelik en netjies. Vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Stil, rustig en heerlike plek om te ontspan. Baie vriendelike personeel. Dit was 'n aangename verrassing om so 'n vriendelike, ontspanne en aangename atmosfeer te ervaar op ons reis na die noorde toe. Vanaf ons aankoms, waar ons baie vriendelik ontvang was, tot ons vertrek was die personeel altyd baie behulpsaam om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die restaurant wat met ons ete bedien het, kan met die beste meeding. Baie dankie aan almal by Assegaaibosch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jan 2023

Baie netjies. Onverwagse, ekstra kostes. Ontvangs nie baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Fiona M
1 nag
5.0
Des 2022

Very comfortable stay in beautiful buildings and surroundings. I enjoyed the quiet of the manor house, with a full day's driving ahead the next day. The only suggestion is that at least one of the windows per bedroom is furnished with some sort of guard to keep the monkeys out. Sleeping with all the windows closed is not ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Het heerlik oornag. Kos was baie lekker. Sal weer daar kuier. Netjies en skoon. Baie gerieflik sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Baie mooi daar en alles was baie netjies. Ons het heerlik in die buite-area by die swembad gesit en kuier terwyl dit nie so koud was nie, dit was baie netjies daar en die deur van die kamers af na die swembad area is 'n groot pluspunt en baie lekker. Die aandete was baie lekker en die diens uitstekend en baie vriendelik. Ons het ook heerlik geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2021

Wonderfully accommodating hosts. Great location for the work I was involved in with stunning views of the mountains, great mountain biking and hiking trails in the area and typical Karoo hospitality when it comes to the meals and quantities for each serving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2020

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer (bederf in Honeymoon suite) aangename verblyf. Alhoewel nie heeltemal rolstoelvriendelik het bestuur uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer en so gerieflik moontlik te maak. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 372
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 372
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roete 62, Langkloof, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a28510e3bd7f9c665069f8868a31c460af529bc771ac7059232a2a9d5268f378041d1facff3e87d88d59fe5d46666f9aa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 372 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Route 62 Langkloof 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.945700755015 24.314074516296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang