Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegai Rest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Annalize L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Pragtige, baie rustige omgewing. Baie netjies en skoon en lekker huis om in te bly. Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Lekker roetes om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid S
Kort verblyf
4.6
Nov 2021

Relaxing farm stay. Lovely setting in the mountains with very scenic hikes on the farm. Very cute cows on the farm - which also means you have to do some cow dung hopping when you go on the walks. A clean shared swimming pool to cool off in the hot summer Robertson days. The back stoep braai area with lots of wood for the "kuier" fire was very cozy and provides a lovely space for star gazing. The kitchen was well equipped for self-catering. Jackie popped around later in the day to greet us and give us a brief overview of our surrounds and answer any questions we might have. For us, the beds were rather hard and we didn't get a comfortable sleep. The room next to the kitchen had a lot of "electronic controls " and the various lights flash and flicker in the dark which disturbs ones sleep. Would be better if these controls were placed in the kitchen. Overall we had a lovely relaxing time and enjoyed the farm and the quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrea H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Wonderful and relaxing. Assegai Rest is a lovely family retreat with loads of outdoor space for kids and fur babies. Would recommend this accommodation to anyone that loves the outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roelf J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2021

Baie mooi ligging. Huis netjies. Huis skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jackie
Assegai Rest
Thank you Roelf, we are pleased your family had a good stay at Assegai Rest, it was a pleasure to host you.

Lynn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Briljant. Briljant, beste diens, baie ruim en perfek vir honde. Baie skoon en netjies. Absoluut geen selfoonopvangs, so kom voorberei!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2019

Baie rustig. Dis 'n baie gemaklike, rustige en heerlike huis met als wat jy benodig. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jackie
Assegai Rest
Dear Francois, It was great to see you and your group of friends again at Assegai Rest. Thank you for your review, we look forward to seeing you again in the future. Kind regards, Jackie

Jaco G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Rustige plaasvakansie, met baie om te doen in die omgewing. Assegai Rest is die ideale plaasbestemming waar jy kan rus met die mooiste uitsig op die berge. Dis tog naby verskeie wynplase, en daar is heelwat om in die omgewing te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonia N
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Ontspannend. Uitstekende, stil, netjiese, plaasatmosfeer verblyf met die mooiste uitsig! Veilig vir kinders om rond te hardloop asook vir jou vierpotige kinders, ons het dit terdeë geniet en sal dit beslis kan aanbeveel. André en Jackie is dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Assegai Rest
Dear Zonia, Thank you so much for your review. We are pleased to hear that you enjoyed the farm setting and the peace and quiet. We look forward to seeing you again. Kind regards, Jackie and Andre

Cobus E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2016

Ruim verblyf met 'n salige atmosfeer, omring deur wonderlike natuurskoon. Assegaai House het alles gebied wat ons kon benodig. Die akkommodasie was netjies en lekker groot. Die omgewing in die vallei rondom die plaas is perfek vir natuurliefhebbers, met lekker stap-opsies reg vanaf die voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Assegai Rest
Dear Cobus Thank you very much for your review. We are very pleased you all enjoyed the surroundings and your stay in the house on Assegai Rest farm. Look forward to seeing you again. Regards Jackie & Andre

Johan V
Kort verblyf
2.6
Des 2013

Baie stil, afgeleë plaashuis moeilik bereikbaar sonder telefoonontvangs. Die huis is baie ruim, en daar is geen diefwering/veiligheidshekke nie. Die omgewing is rustig, maar die grondpad na die huis is plek-plek swak. Ontvangs was vriendelik. Sal dit aanbeveel vir mense wat sonder telefone oor die weg kan kom en vir mense wat wil wegkom van die stad se lawaai.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R3 295
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 295
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcbf325a108a6569375497eb84676ae38cbdcd6d2ee15fa43fb095c1437bcea4a747b5571cff833dd0fb7f28c82bee7a0d81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 295 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Assegai Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.775954746742 19.982028007507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang