Assegai Rest
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Assegai Rest is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei in 'n afgesonderde ligging - ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan. Assegai Rest is ook baie naby die klein, Bolandse dorpie, Robertson, propvol opwindende doendinge, pragtige wynplase en wonderlike restaurante om te besoek. Dis is aan die voet van die Langeberge geleë, omring deur pragtige berg-uitsigte en uitgestrekte landerye. Dit is slegs 15 km van Robertson af op Roete 62, en net onder 2 ure se ry van Kaapstad af.
Assegai House beskik oor 4 dubbelkamers met slaapplek vir 8 mense. Twee van die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die ander 2 het enkelbeddens. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond en 'n mikrogolfoond. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 2 badkamers, die een met 'n stort en die ander met 'n bad. Daar is 'n privaat tuin en 'n patio, asook 'n kaggel en 'n buitebraai wat gaste gerus kan gebruik. 'n Swembad is langs die huis.
'n Masseerterapeut is op die perseel beskikbaar. Daar is ook boogskiet-inleidings wat hope pret belowe vir gesinne. Andersins kan gaste staptogte en wandelinge op die plaas geniet, met 'n goeie boek ontspan in een van die hangmatte, of, op reënerige dae, binne bly en bord- en kaartspeletjies langs die kaggel speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 40
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Assegai Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klaasvoogd West Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang