Asteria Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Mercia J - Mrt 2024
Algehele gradering
All expectations met.
Asteria Place se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback. You were absolutely wonderful guests and left the apartment spotlessly clean. We hope you will come back in the future!
Landie & Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Voorwaar die gevoel van "Kleine Griekeland"!
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Landie en Stephan, ons waardeer baie die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies gelos.
Ons is bly julle het die wegbreek geniet en hoop om julle weer te sien.
Liza V - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Asteria Place se terugvoer
Thank you, Liza, for your kind words. We appreciate your positive feedback. It was a pleasure having you and you are always welcome.
Andre & Bardien
Phillip B - Jan 2023
Algehele gradering
Exceptional.
Frans J - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Frans dat julle tyd geneem het om 'n mooi resensie te skryf vir ons. Ons waardeer dit baie.
Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Andre & Bardien
Reon S - Nov 2022
Algehele gradering
Top wegbreekplek in Paradise Beach.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Reon vir julle mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te kon hê en te leer ken. Julle is absolute 5ster gaste. Julle is enige tyd weer welkom.
James N - Nov 2022
Algehele gradering
Ticked all the boxes.
Lees meerAsteria Place se terugvoer
A big thank you for the awesome review. We really appreciate you taking time to leave us feedback. You were lovely, easy-going guests and left the apartment very tidy. Looking forward to seeing you again.
Christopher C - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful place with a great view.
Niklaas P - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige en kalmerende atmosfeer.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vincent J - Sep 2022
Algehele gradering
Die rustigheid vanself.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Vincent vir julle terugvoering, asook ons mooi boodskap in ons gasteboek en Mia se pragtige prentjie! Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Mikayla J - Aug 2022
Algehele gradering
A cosy, comfortable and delightful stay.
Asteria Place se terugvoer
Thank you Mikayla, for your valuable feedback. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
We would be happy to welcome you again.
Maryke D - Mei 2022
Algehele gradering
Asteria Place is pragtig en die ligging is uitstekend.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Maryke, vir die mooi terugvoering. Dit was lekker om so 'n oulike gesin as gaste te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by Asteria Place.
Henri D - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese drieslaapkamer-eenheid met pragtige see-uitsig.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir die terugvoering, Henri. Ons waardeer dit opreg en dit is altyd lekker as ons hoor ons gaste het hulle verblyf hier geniet. Julle is ideale gaste en was lekker om julle te ontmoet. Hoop regtig ons sien julle weer.
Yolanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus
Gary B - Mei 2021
Algehele gradering
Great place, the owners are excellent and very friendly.
Asteria Place se terugvoer
Thank you Gary for taking the time to review your stay with us and for your positive comments. We are very pleased to hear you enjoyed your stay. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
Looking forward seeing you again!
Best regards
André & Bardien
Rhoda N - Apr 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie by Asteria Place geniet. Baie aangename gaste en ons sien uit na 'n volgende besoek.
Vriendelike groete
André & Bardien
Chantal P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en genesend vir die siel.
Lees meerAsteria Place se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle was die ideale gaste. Baie dankie dat julle alles so mooi netjies agter gelaat het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang by Asteria Place.
Vriendelike groete
André & Bardien
Ilse V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was fantasies.
Asteria Place se terugvoer
Baie dankie Ilse vir julle mooi terugvoer. Julle was wonderlike gaste en dit is vir ons lekker om ons plek met mense soos julle te deel. Baie dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Julle is altyd baie welkom by ons plek en ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete, André en Bardien.
Ingrid G - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderful, modern flat with great views and an excellent host!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, moderne woonstel met wonderlike uitsigte en 'n uitstekende gasheer!
Die akkommodasie is in 'n uitstekende toestand met lieflike slaapkamers en badkamers. Die kombuis het alles wat jy nodig het en die gasstoof sal sorg dat beurtkrag nooit in die pad van jou ete kom nie. Andre was 'n briljante gasheer en het ons regtig tuis laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Asteria Place se terugvoer
Thank you for taking the time to leave us such a nice review. You were great guests.
We would happily welcome you back anytime and of course, recommend to any future host.
Looking forward to having you again as our guests.
Andre and Bardien
Sue-allen A - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect weekend!
Asteria Place se terugvoer
Thank you for your kind words. Lovely, easy going guests and left the apartment very tidy.
The ideal guests who we would be happy to host anytime.
Bronwyn J - Des 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Asteria Place se terugvoer
Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Hulle het die plek besonder netjies vir ons agtergelaat. Julle is baie welkom om weer te kom kuier en ons beveel julle met groot vrymoedigheid aan.
Mariana R - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderful location and accommodation.
Asteria Place se terugvoer
Dear Mariana,
You and your family were the perfect guests. You left the apartment very clean and tidy. We would be happy to welcome you again.
Sylvia O - Mei 2019
Algehele gradering
Eenheid baie netjies en baie goed toegerus.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Asteria-straat 35, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang