Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Asteria Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-straat 35, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Asteria Place is in Paradise Beach in Club Mykonos, Langebaan, geleë en bied gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die Club Mykonos Casino en strand.

Die verblyf is die grondvloer van 'n woonhuis, met die eienaars wat op die eerste verdieping woon. Die eenheid, met 'n privaat ingang, beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv. Gaste kan ook gebruik maak van komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Gaste kan ook gebruik maak van 'n patio met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is in 'n stil en pragtige area met 'n rustige, beskutte strand. Dit is baie naby die talle doendinge en besienswaardighede wat Club Mykonos bied, insluitend restaurante, watersport en bootvaart. Dit is ook 'n kort entjie se ry vanaf die Laguna Mall vir inkopies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Asteria Place
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Asteria-straat 35, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Asteria Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-straat 35, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAijz1wujxFnRjSR5NlYNVVCiBmvv5YlDBlQTSWwZbUfwTIDTcDc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 35 Asteria Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040723825308 18.0402549507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang