Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aston Bay Abalone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodpecker-singel 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Aston Bay Abalone is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Astonbaai in Jeffreysbaai. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis wat ontspanning in hierdie gesogte kusdorpie bevorder.

Die huis het slaapplek vir tot 9 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer bevat nog 'n yskas, 'n kisvrieskas, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai en 'n omheinde tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Aston Bay Beach is ongeveer 1,4 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Woodpecker-singel 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Woodpecker-singel 7, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d70196ab965f3c7af7ae2cfbf53983b5fc008f3eaf699bd4dd4fc3333f505f75692e1fb015482a00931e97dbf2ee268a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 7 Woodpecker Crescent Aston Bay 6332 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.080061651896 24.904030204006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789