Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astové 9

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hendrik E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Will go back there. Most pleasant place I have stayed so far, friendly personnel always helpful, safe area, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Astové 9
Dankie vir die terugvoer - ons waardeer dit!

Jaco J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ek weet nie waar die tyd heen is nie. Dit was een van die mooiste en lekkerste. Dis die juweel van die kus. Tyd maak nie saak nie. Die uitsig beroof jou van jou asem. Dit is super privaat. Dit is so mooi skoon al wat nodig is. Dit is groot swaai vensters wat op die see oopmaak en laat die golwe in die sitkamer breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Astové 9
Jaco en familie - dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer julle en is bly ons kon ons plekkie met julle deel. Lynette

Johnny W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en stilte. Baie lekker gebly. Plekkie is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Astové 9
Hi Johnny. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Groete, Gower familie

Carla L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Ons het die verblyf baie geniet. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Astové 9
Dakie vir julle terugvoer - ons is bly julle het die kuier geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45959d96cd988d5fc5d060ecc6804680273ef554691f5178f1dc7bf6c8d5fc3d93b2111f395a6e54e517d8cbb4311d8039e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843673759821 30.391352883992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang