Astové 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco J - Jun 2024
Algehele gradering
Ek weet nie waar die tyd heen is nie. Dit was een van die mooiste en lekkerste.
Astové 9 se terugvoer
Jaco en familie - dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer julle en is bly ons kon ons plekkie met julle deel.
Lynette
Johnny W - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en stilte.
Astové 9 se terugvoer
Hi Johnny. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Groete, Gower familie
Carla L - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet.
Astové 9 se terugvoer
Dakie vir julle terugvoer - ons is bly julle het die kuier geniet!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang