Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astové 9

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Astové 9
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J

Ek weet nie waar die tyd heen is nie. Dit was een van die mooiste en lekkerste.

Dis die juweel van die kus. Tyd maak nie saak nie. Die uitsig beroof jou van jou asem. Dit is super privaat. Dit is so mooi skoon al wat nodig is. Dit is groot swaai vensters wat op die see oopmaak en laat die golwe in die sitkamer breek.

Astové 9 se terugvoer

Jaco en familie - dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer julle en is bly ons kon ons plekkie met julle deel.
Lynette

Astové 9
Johnny W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W

Rustig en stilte.

Baie lekker gebly. Plekkie is baie skoon.

Astové 9 se terugvoer

Hi Johnny. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het dit geniet. Groete, Gower familie

Astové 9
Carla L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L

Ons het die verblyf baie geniet.

Baie goeie diens ontvang.

Astové 9 se terugvoer

Dakie vir julle terugvoer - ons is bly julle het die kuier geniet!

Astové 9
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Konrad-rylaan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45959d96cd988d5fc5d060ecc6804680273ef554691f5178f1dc7bf6c8d5fc3d93b2111f395a6e54e517d8cbb4311d8039e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843673759821 30.391352883992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang