Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astove 19

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ethel Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Astove 19
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magriet P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Dit was heerlik om op die stoep te sit en oor die see te kyk.

Dit was stil en rustig en heerlik om te kyk hoe die mense oefen en met hulle honde draf. En so mooi al die dassies wat op die klippe gesit het.

Jan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L

Baie rustig.

Ons het dit baie geniet. Baie rustig.

Sarie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie H

Netjies.

Netjies en skoon woonstel. Tuine goed versorg. Uiters skoon braai-area. Vriendelike diens van verhuurder - het beurtkragskedule aangestuur. Solar-ligte buite gebou vir beurtkrag. Lig wat herlaai kan word, bied goeie lig binne woonstel tydens beurtkrag. Sal beslis weer teruggaan.

Charles C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Heerlike ontspanning.

Ons het die paar dae baie geniet. Dis regtig jammer dit was so kort. Rustige atmosfeer. Ons sal beslis teruggaan. Ethel het ons so vriendelik verwelkom, ons het dadelik tuis gevoel.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker

Baie lekker, sal weer besoek. Beveel aan.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konradrylaan 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8802aa1580ab8d4148cbd8c6112c115103772f8d945ce79bfe02c3f7e38bef60ee0494d459f80b7700f6e75c5ca30e647390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 2 Konrad Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.843203974735 30.391669384656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang